Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Sake wat Afrikaners raak. WhatsApp jou stemboodskap en word ingesluit in die volgende episode. Kom gesels saam oor Afrikaners, ons uniekheid, ons voorkeure, ons swakhede, ons geite en geskiedenis. Die... more
FAQs about Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak:How many episodes does Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak have?The podcast currently has 51 episodes available.
May 29, 2019Betereinders en Orania-bewegingIn hierdie episode gesels Dirk oor die "Betereinders" en die verwikkelinge by die Orania-beweging. Betereinders video en webblad:http://www.betereinders.co.za/https://www.youtube.com/watch?v=qiRjd-II7Z8Orania e-nuusbrief:https://orania.co.za/e-nuusbrief/...more7minPlay
May 18, 2019Bevoorregting en 'n "flying kick"In hierdie episode kyk Dirk na bevoorregting en die Helen Zille twiet-debakel. Skakels onder:Sokal Hoax: https://www.theatlantic.com/ideas/archive/2018/10/new-sokal-hoax/572212/Afriforum artikel: https://www.afriforum.co.za/dubbele-standaarde-en-swart-bevoorregting-die-nuwe-storie-van-suid-afrika/Teken in, deel en praat saam op Twitter!...more7minPlay
May 07, 2019Multichoice Moles en Afrikaner vs. AfrikaanssprekendeIn hierdie episode kyk ons vinnig na die Multichoice teen Steve Hofmeyr saga en die idee van Afrikaner teenoor Afrikaanssprekende. Teken in, deel en praat gerus saam op Twitter! Mia Lindeque artikel: https://ewn.co.za/2019/04/30/multichoice-coca-cola-toyota-and-mtn-did-it-so-when-will-afrikaners-cut-ties-with-steve-hofmeyr...more6minPlay
May 01, 2019"Kultuurdoders" en Wynboere-gatkruipIn hierdie episode gesels Dirk oor kultuurdoders en die wynboere in die Kaap wat Ramaphosa jêm om die bek smeer. Praat gerus saam op Twitter en onthou om in te teken deur die subscribe knoppie op jou foon te druk.Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A...more7minPlay
April 18, 2019Ernst Roets onderhoud in New YorkIn hierdie episode gesels Dirk met Ernst Roets regstreeks vanuit New York. Ernst is in die VSA op 'n bewusmakingsveldtog teen onteiening en plaasmoorde. Teken in op die Dirk Scheepers Program en gesels saam op Twitter by @DSProgram.Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A...more43minPlay
March 30, 2019Kapitalis Party OnderhoudIn hierdie episode gesels Dirk met twee verteenwoordigers van die nuutgestigde Kapitalis Party, Gideon Joubert en Louie Nel. (capitalist.org.za)Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ►...more13minPlay
March 21, 2019Emile Coetzee van EensgesindIn hierdie episode gesels ek met Emile Coetzee van die Eensgesind span (https://eensgesind.com/)Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A...more35minPlay
March 11, 2019Kliek-aas, liggelowigheid en EurekaIn hierdie week se episode van die Dirk Scheepers Program word daar gekyk na kliek-aas in die media, liggelowigheid en Eureka in die Noord-Kaap.Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A...more8minPlay
March 04, 2019Finansiële geletterdheid, Jay en Trevor se twis en Chris van HeerdenDirk Scheepers is hierdie week terug met nog 'n lekker episode vir jou! Hy bespreek die sosialemedia onderonsies tussen sanger Jay en Trevor Noah en Chris van Heerden se veldtog teen politiek-gemotiveerde moorde. Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A...more7minPlay
February 20, 2019Konsentrasiekampe en die Kaap PartyDirk kyk hierdie week na die Britse maaifoedie Jacob Rees-Mogg asook die Kaap Party en hul planne vir afstigting. Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A...more7minPlay
FAQs about Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak:How many episodes does Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak have?The podcast currently has 51 episodes available.