Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Sake wat Afrikaners raak. WhatsApp jou stemboodskap en word ingesluit in die volgende episode. Kom gesels saam oor Afrikaners, ons uniekheid, ons voorkeure, ons swakhede, ons geite en geskiedenis. Die... more
FAQs about Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak:How many episodes does Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak have?The podcast currently has 51 episodes available.
October 22, 2019Ernst van Zyl (Conscious Caracal)Baie dankie aan ons nuwe borg: SAPMOK vellies! In hierdie episode gesels Dirk met Ernst oor sy werk by Afriforum, anonimiteit op die internet, sy opinie oor die toekoms van podcasts/alternatiewe media en identiteitspolitiek. https://sapmok.com/@ConCaracal...more18minPlay
October 16, 2019Jacques BassonDie kragtige Jacques Basson van die Klipkouers potgooi is vandag Dirk se gas. Hulle raak aan verskeie onderwerpe soos besigheid, entrepeneurskap, Afrikanerskap en nog vele meer....more57minPlay
October 12, 2019Emile CoetzeeIn hierdie episode gesels Dirk met Emile Coetzee van Eensgesind. Hulle praat oor die toekoms van podsendings, die geskiedenis en nog vele meer....more1h 11minPlay
September 30, 2019Johan WolfaardtJohan Wolfaardt is die kurator van die President Marthinus Wessel (MW) Pretorius huismuseum in Potchefstroom. Dirk het met hom gaan gesels met sy besoek tydens Aardklop en die gesprek het gegaan oor Afrikaner-identiteit, die Voortrekkers en nog baie meer.https://eensgesind.com/category/johanwolfaardt/...more39minPlay
September 18, 2019Helen & Max se gesprekDirk gesels in hierdie episode oor die gesprek tussen Helen Zille & Max du Preez op haar nuwe Podcast, Tea with Helen.Dankie aan ons borg Kuif & Baard, hier is hulle video op Afrivriendelik: https://www.facebook.com/afrivriendelik/videos/513490512784721/Hier is die gesprek op Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/max-du-preez/id1477490702?i=1000449081831En op Youtube:...more5minPlay
September 05, 2019Mens weet nooit tot jy vir jouself gaan kyk nie - OraniaDirk het uiteindelik gaan draai in Orania en vir homself gaan kyk hoe lyk dit in hierdie Afrikaner-dorp. Gesels gerus saam op Twitter. Orania Karnaval: http://oraniakarnaval.co.za/Ons borg vir hierdie episode: https://www.afriforumnetwerk.co.za/ondernemings/castlewalk-sentrum-hv-nossob-lois-erasmuskloof-pretoria-kuif-baard/*Die uitsprake op hierdie program verteenwoordig nie ons borge nie...more6minPlay
August 03, 2019Die Staat teenoor Die Gemeenskap, Zille vs BuysIn hierdie episode kyk Dirk na die idee van die bekwame staat as oplossing vir Afrikaners, teenoor 'n gemeenskap wat vir haarself sorg. Hy gebruik uittreksels vanuit gesprekke met Helen Zille en Flip Buys. Praat gerus saam op Twitter, deel en teken in!...more9minPlay
July 09, 2019Martijn van Helvert, Kragdag en Bezuidenhout wen in SpanjeIn hierdie episode gesels Dirk oor Martijn van Helvert, "Kragdag" en Christaan Bezuidenhout wen in Spanje. Kragdag webblad: https://www.kragdag.co.za/KragKidz, ‘n junior entrepreneurskompetisie: https://www.kragdag.co.za/dokumente/Inligtingstuk%20KRAGkidz%20Junior%20Entrepreneurs%20(2019).pdfBezuidenhout onderhoud: https://www.youtube.com/watch?time_continue=691&v=FEkWXCcWI-c...more5minPlay
June 10, 2019Solidariteit Netwerk, Gerda Steyn wen die ComradesIn hierdie episode gesels Dirk oor die Solidariteit-Netwerk en Gerda Steyn wat die Comrades wen. Teken in en deel gerus die episode....more5minPlay
June 03, 2019Schalk van Heerden (Betereinders)In hierdie onderhoud-episode gesels Dirk met Schalk van Heerden van die Betereinders. Webblad: http://www.betereinders.co.za/Youtube Video om die braai: https://www.youtube.com/watch?v=qiRjd-II7Z8&feature=youtu.beZebra Crossing: www.zebrax.co.za...more46minPlay
FAQs about Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak:How many episodes does Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak have?The podcast currently has 51 episodes available.