Doen jou eie ding

Doen jou eie ding

By RSGBusiness
Download on the App Store

Doen jou eie ding episodes

  • Doen jou eie ding 23 Januarie 2024
    Ryk van Niekerk gesels met Adele Reynders, ‘n pottebakker en eienaar van Adele's Art and Ceramics and Edna. Adele was nog altyd ’n kunstenaar. Sy het kuns geswot, en het ’n graad in kommunikasiekunde, kommununikasiereg en Suid-Afrikaanse argeologie. Sy het vyf jaar lank vir Sanparke gewerk, maar haar brood en botter kom nog altyd van kuns soos pottebakkery, skilderye, kaartjies, ontwerpe en illustrasies.
    21 min
  • Doen jou eie ding 28 November 2023

    Ryk gesels met Deon Roux, eienaar en stigterslid van Dry Ice International. Hy en een van sy kolegas het Dry Ice International in 1994 gestig. Na tien jaar het hy al die aandele gekoop om die hele besigheid te besit. Nou, na 30 jaar, floreer die besigheid. Dit het die afgelope tien jaar met meer as 25% per jaar gegroei, en Dry Ice International lewer nou produkte en dienste landwyd met ses fabrieke in al die hoofstede van Suid-Afrika.

    24 min
  • Doen jou eie ding 21 November 2023
    Ryk van Niekerk praat met dr. Morne Mostert, strategiese toekomsadviseur by die Stellenbosch Bestuurskool en stigter van Mindset Index, oor entrepreneurskap in die toekoms en die belangrikheid van kreatiwiteit vir die skep van alternatiewe toekomste.
    23 min

About Doen jou eie ding

From the publisher's feed

'n Program oor verskeie aspekte van entrepreneurskap.