Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
June 20, 2025Oor pienk en V8-veteraantrekkersWie het al gehoor van ‘n pienk trekker, en gedigte oor veteraantrekkers? En wie het al gehoor van My Enjin Storie? Binnekort kom dié storievertellery weer aan die beurt, het Mariska Spoormaker gehoor toe sy by die Bloemskou na die veteraantrekkers gaan kyk het. Eric Mouton van die Sentraal Vrystaat Veteraanklub,Trekkers en Enjins, het haar onder meer van die Vaaljapie vertel....more8minPlay
June 20, 2025360 Speseryroete - Deel 86Kos-en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor koljander waarvan die blare, sade en selfs die wortels gebruik word....more9minPlay
June 20, 2025Borsvoed-marathonStephanie Case het, ten spyte daarvan dat sy tydens ‘n 100 km ultramarathon drie keer gestop het om haar sesmaande oue dogter te borsvoed, steeds die vroueafdeling gewen!...more2minPlay
June 19, 2025Haidee en die alpacasHaidee Muller-Isaacs besoek die Alpaca Loom-plaas buite Paarl. Sy vind by Dietmar Keil meer uit oor hierdie besonderse diere....more10minPlay
June 19, 2025Jonk 19 Junie 2025Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor die bloedgroepdieet. Hoewel dit gewild is, kan wetenskap nie die voordele van dié dieet bewys nie....more7minPlay
June 19, 2025Spanje se reddingspoedelIn Spanje is ‘n poedel genaamd Nilo, ’n vlak 1-reddingshond, wat die lewensredders bystaan op die strand. Die ander honde is almal labradors....more1minPlay
June 18, 2025Adam se vye in die KarooLiezl de Klerk van Weltevrede Vyeplaas vertel van die Adamsvy waarmee hulle die afgelope drie dekades voltyds boer in die Prins Albert-kontrei. Johan Rademan het met haar gesels teen die hange van die Swartberge oor wat jy alles met ’n vy kan doen....more8minPlay
June 18, 2025Sellulose uit hout vir klere tot tabletteMadelaine Fourie praat oor veeldoelige sellulose uit hout, wat in klere, skoonheidsprodukte, waspoeier en tablette gebruik word....more4minPlay
June 18, 2025R111 500 vir parkering!‘n Vrou in Engeland was onder die indruk dat £4.50 vir twee ure se parkering sou betaal, toe is dit al die tyd £4 586!...more2minPlay
June 17, 2025Êrens oorsee 17 Junie 2025Jani van Wyk vertel vir Martelize Brink van die lewe in Sjanghai in China. So hoor ons selfs van klein tamatietjies op koeke!...more12minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.