Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
June 12, 2025Die plant wat alles verander het’n Gebed en ses smeerwortelplantjies 24 jaar gelede, het Sanet Mey van Patensie op ’n plantheelkundige trajek gesit waarvan sy nie kon droom nie. Mariska Spoormaker het by haar gaan kuier....more8minPlay
June 12, 2025Motortegnologie wat help in die reënMotorjoernalis Marnus Hattingh vertel van motortegnologie wat help om die reën- en sneeuweer te hanteer. Hy gee ook bestuurswenke....more8minPlay
June 12, 2025Jonk 12 Junie 2025Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor onderbroke vas, en wie dit liewer nie moet doen nie....more6minPlay
June 12, 2025Polisiejaagtog teen stapspoed’n Laespoed-jaagtog het Sondagoggend in die VSA afgespeel. Verskeie polisievoertuie kon nie die graafmasjien stop wat soms so vinnig as 4,8 km per uur in die hoofstraat af gekruie het nie!...more2minPlay
June 11, 2025Take Four Klavierkwartet by Gamka KlassiekHulle het pas teruggekeer van die eiland Malta in die Middelandse See. Hulle tree gereeld individueel of met wereldklasorkeste op in stede soos New York, Londen, Parys en Berlyn. Maar hulle is stewig gegrond in Suid-Afrika waar hulle in die mooi plattelandse dorpie, Prins Albert, tydens Gamka Klassiek opgetree het. Johan Rademan het met die ensemblekunstenaars van die Take Four Klavierkwartet gesels....more9minPlay
June 11, 2025Houtvesel in klereMadelaine Fourie praat die gebruik van houtvesel in onder andere viskoseproduksie waarmee klere gemaak word....more8minPlay
June 11, 2025Hoe lank is jou liefie?Maatsoektoepassing Tinder het nou die opsie om lengte as maatstaf te stel om moontlike pasmaats te kry....more2minPlay
June 10, 2025Êrens oorsee 10 Junie 2025Magdaleen Mouton vertel vir Martelize Brink dat Ghana altyd warm is. Sy woon in Kumasi, die land se tweede grootste stad. Jy kan nie daar finansiering vir ‘n motor kry nie. Jy moet kontant koop....more15minPlay
June 10, 2025Renosterveld in voorstedelike parkHaidee Muller-Isaacs stap saam met botanis Rupert Koopman deur ‘n voorstedelike park wat met renosterveld beplant is. Hy vertel hoe plaaslike inheemse plantegroei aangewend word op ‘n manier wat goed is vir sowel die mens as die natuur....more10minPlay
June 10, 2025Minder lig in die seeMaryke Musson praat oor die impak op seelewe met besoedeling wat veroorsaak dat daar minder lig in die oseane is....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.