Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
June 05, 2025Crazy Socks 4 Docs 2025Haidee Muller Isaacs gesels met Florence de Vries oor die geestesgesondheidsuitdagings van gesondheidswerkers, en die Crazy Socks 4 Docs-veldtog, wat jaarliks op die eerste Vrydag in Junie plaasvind....more8minPlay
June 05, 2025Jonk 5 Junie 2025Dr. Margaretha Roux praat oor die impak van diabetes op ooggesondheid....more6minPlay
June 05, 2025Worsrol se wasbeeldMadame Tussauds het ‘n nuwe wasbeeld onthul. Saam met Sir David Attenborough en William Shakespeare is daar nou ‘n worsrol in die uitstalling!...more2minPlay
June 04, 2025Pieter se visuele storiesPieter Serton is 'n visuele storieverteller. Hy werk al twee dekades in die TV-bedryf. Hy was eers 'n grimeerkunstenaar en stilis, en nou omskep hy TV-stelle en “kleur" leefvertrekke in wanneer hy sy slim dekortruuks inspan. Hy is 'n produksieontwerper by 'n groot produksiehuis en hoof van die kunsdepartement. Pieter het al allerhande stelle gebou vir verskeie gewilde TV-programme....more10minPlay
June 04, 2025Vergeet De Aar NieAlbie Stodart vertel vir Martelize Brink van die Vergeet De Aar Nie-organisasie, en sy grootwordjare op die dorp....more12minPlay
June 04, 2025Poppe op die swartmarkLabubu’s is gewilde poppe. Verkope in die VK is gestop oor geweld wat by die winkels uitbreek om dié skaars poppe te koop. China se doeane konfiskeer tasse vol Labubu’s wat vir die swartmark bestem is....more2minPlay
June 03, 2025Êrens oorsee 3 Junie 2025Leonie Fourie vertel van die afhanklikheid dat die skip moet inkom by Ilulissat in Groenland. As die ys die skepe uithou, raak voorrade min. Sy en haar man Jasper woon al drie jaar daar....more19minPlay
June 03, 2025Die vrou agter Somerset-Oos se naamsveranderingNoudat Somerset-Oos in die Oos-Kaap KwaNojoli heet, het die Jakes Gerwel Stigting navorsing gedoen oor Nojoli en haar mense. Mariska Spoormaker hoor by Theo Kemp, besturende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting, wat die navorsing opgelewe het....more8minPlay
June 03, 2025Saffraan in Suid-AfrikaBennie Engelbrecht vertel van saffraanverbouing in Suid-Afrika....more11minPlay
June 03, 2025Miljoene bye in ongelukVeertien-miljoen bye was los nadat ’n vragmotor, wat duisende korwe vervoer het, omgeslaan het naby die grens tussen Amerika en Kanada....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.