Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
June 02, 2025Die motnavorser - Deel 2Die medeskrywer van MOTHS OF SOUTHERN AFRICA AND THEIR CATERPILLARS, Hermann Staude, sê daar is die afgelope 12 jaar sewe keer meer navorsingresultate bereik oor motte, as in die hele vorige eeu. En vir landbou is dit ontontbeerlike navorsing....more11minPlay
June 02, 2025Maatskaplike werkers in die pleegsorgstelselSjean Smit praat oor die rol van maatskaplike werkers in die pleegsorgstelsel. In Suid-Afrika is daar meer as 300 000 kinders in pleegsorg, hoewel die behoefte selfs groter is....more9minPlay
June 02, 2025Hoe't julle ontmoet? 2 Junie 2025Bernard Smit vertel vir Martelize Brink hoe ’n motorfiets se verkoop gemaak het dat hy sy vrou Marijke ontmoet het....more9minPlay
June 02, 2025Sampioene en visioeneTwee stappers in New York het 911 gebel om die geselskap se derde lid se dood aan te meld. Die derde lid het egter ook 911 gebel! Hulle het GEhallusineer van sampioene wat hulLE geëet het, en het hulle die sterfte verbeel....more1minPlay
May 30, 2025Juan “Brok” HarrisJuan “Brok” Harris het ná bykans twee dekades se eersterangse rugbywedstryde sy stewels opgehang as gevolg van ‘n besering in die VRK-kragmeting tussen die Stormers en Benneton. Hierdie naweek speel drie Suid-Afrikaanse spanne (Bulls, Sharks en Stormers) in uitklopwedstyde om ‘n plek in die halfeindstryd. Johan Rademan het met dié gerespekteerde stut gesels, wat met ysters en al om die been na Skotland gevlieg het om die Stormers as skrumafrigter by te staan. Maar waar kom die bynaam, Brok, vandaan?...more9minPlay
May 30, 2025360 Speseryroete - Deel 83Kos-en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor die gebruik van vet en olie om kos te geur. Dis die sesde smaak....more10minPlay
May 30, 2025'n Lewe met MSChristelle Taute praat op Wêreld Meervoudige Sklerose Dag oor haar pad van 25 jaar met die siekte....more9minPlay
May 30, 2025Weghol-sweefskerm‘n Chinese man het sy nuwe sweefskerm getoets, toe skep die wind hom tot 8 500 meter bo seevlak!...more2minPlay
May 29, 2025Judi Hattingh se KannaDie dertienjarige Judi Hattingh het onlangs 'n Kanna-toekenning gekry as Beste Nuweling by 2025 se KKNK. Haidee Muller-Isaacs het ingeloer by haar skool in Durbanville, waar sy met die talentvolle tiener en haar ouers, Jacus en Lina, gesels het....more9minPlay
May 29, 2025Reach for a Dream se Chad le Clos-ervaring en PantoffeldagIvor Cleary vertel vir Martelize Brink van ‘n Reach for a Dream se Chad le Clos-ervaring, en Pantoffeldag....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.