Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
May 29, 2025Jonk 29 Mei 2025Dr. Margaretha le Roux praat oor jou oë wat met die tyd verander, en nuwe lense wat jy kan laat inplant....more10minPlay
May 29, 2025'n Naam moet klink soos dit gespel isOuers in Japan moet voortaan by geboorteregistrasie ‘n fonetiese spelling saam met die gewone spelling van ‘n naam voorlê aan die plaaslike owerheid. As die twee nie klop nie, moet daar ‘n ander naam gekies word....more2minPlay
May 28, 2025Ontmoet die Pretpark-PretoriuseDit kan hoe sleg in ’n land gaan, maar in ‘n pretpark sal jy altyd skaterlag hoor, want wat is nou lekkerder as om spookasem te eet en die verskillende ritte te geniet? Mariska Spoormaker het hoogtevrees, maar sy het verkies om op die Groot Wiel met die Pretoriusse te gesels, want hulle vier generasies in die pretparkbedryf het hulle al na groot hoogtes geneem....more8minPlay
May 28, 2025Kinderliedjies in opvoedingMarthie Nel Hauptfleisch praat oor die rol van kinderliedjies in opvoeding....more7minPlay
May 28, 2025Oneerlike professor in eerlikheidHarvard Sakeskool het ‘n professor wat wêreldbekend is vir haar werk op die gebied van eerlikheid en etiese gedrag, se ampstermyn opgeskort weens oneerlikheid. Sy het data gemanipuleer om haar hipoteses te ondersteun....more2minPlay
May 27, 2025Êrens oorsee 27 Mei 2025Lelanie Badenhorst vertel vir Martelize Brink van die lewe in die Bahamas, die see, die sand en ‘n fees van vrugte in seisoen....more10minPlay
May 27, 2025Haidee ry treintjieAndries Keyser se passie vir treine het 'n obsessie geword, en toe bou hy eiehandig 'n indrukwekkende treinspoor met brûe en tonnels en die mooiste lokomotiewe in 'n park net buite Stellenbosch. Een van sy stoomlokomotiewe is na sy ma Doreen vernoem. Haidee Muller-Isaacs en haar gesin het gaan treintjie ry....more10minPlay
May 27, 2025Die belangrikheid van speel in opvoedkundeArbeidsterapeut Lize Brönn praat oor die belangrikheid van speel vir opvoedkunde en terapie....more7minPlay
May 27, 2025Melk vir suksesDaar is ‘n bygeloof dat ‘n renjaer ‘n koei moet melk om die Indy 500 te kan wen. Voor die afgelope naweek se wedren het Pato O’Ward al twee keer tweede gekom, maar het nog nie die koei gemelk nie. Ná Vrydag se melkery het hy ‘n vierde plek gekry......more2minPlay
May 26, 2025Die motnavorser - Deel 1Daar is ongeveer 270 000 motspesies in die wêreld. In Suidelike Afrika is daar meer as 20 000. Hermann Staude, ‘n ingenieur met ‘n belangstelling in motnavorsing, en medeskrywer van MOTHS OF SOUTHERN AFRICA AND THEIR CATERPILLARS, vertel vir Johan Rademan meer van motte en sy navorsing....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.