Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
May 21, 2025Narkotikat‘n Kat is by ‘n gevangenis in Puerto Rico gevang met pakkies dagga en heroïen wat aan dit vasgemaak is....more2minPlay
May 20, 2025Êrens oorseeBeatrice Grobler vertel van die lewe in Motherwell, Noord-Lanarkshire, Skotland....more10minPlay
May 20, 2025Kunsvlyt by NampoDie onlangse NAMPO-Oesfees in Bothaville in die Vrystaat was groot! Meer as 87 000 besoekers, 377 vliegtuie, 69 helikopters en meer as 900 uitstallers. Johan Rademan het Dirkie van der Merwe uitgevra oor kunsvlyt, en hoe dit in ‘n volwaardige onderneming kan groei met ‘n beskeie platvorm soos ‘n stalletjie by ‘n fees....more4minPlay
May 20, 2025Kernenergie uit thoriumDr. JJ van Zyl vertel vir Martelize Brink van die voordele om thorium te gebruik om kernenergie op te wek. China het nou ‘n thoriumreaktor....more8minPlay
May 20, 2025SA wen weer goud by ChelseaLeon Kluge vertel vir Martelize Brink dat span Suid-Afrika weer goud gewen het by vanjaar se Chelsea Blommeskou met hulle uitbeelding van die Kaapse blommeryk....more2minPlay
May 20, 2025Boeke en bendesVier lede van ‘n bende in Japan is in hegtenis geneem omdat hulle kantoor binne ’n radius 200 meter van ‘n biblioteek af is....more2minPlay
May 19, 2025Respiratoriese uitdagings by voëlsVeearts dr. Kaylin du Plessis praat oor respiratoriese uitdagings by voëls, wat met die koms van winter kop uitsteek....more10minPlay
May 19, 2025’n Ewige onderwyshartOmdat sy ‘n harde en vasbytpad gestap het tot by haar onderwysgraad op 47 jarige ouderdom, het juffrou Margaret Meyer, nou afgetree, begin om kinders wat sukkel met lees, op die vlot letterpad te help. Mariska Spoormaker het gaan inloer....more8minPlay
May 19, 2025Hoe't julle ontmoet? 19 Mei 2025Arrie Henn vertel vir Martelize Brink van vele toevalighede voor hy en Rénaldia mekaar toe werklik ontmoet het....more9minPlay
May 19, 2025Magna Carta-"kopie" is toe ware Jakob’n Dokument wat as ‘n kopie van die Magna Carta in 1946 aan Harvard verkoop is, is toe al die tyd die ware Jakob. Dit is in 1300 deur koning Eduard I onderteken....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.