Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
June 25, 2025Wêreld se grootste boomBoomkundige Riaan van Zyl praat oor die wêreld se grootste boom en swaarste lewende organisme....more10minPlay
June 25, 2025Wagter se stappie kos Brittanje £23-miljoen per jaar‘n Studie wys die algemeenste hondestapbeserings gebreekte vingers is, hoewel gebreekte polse ‘n groter impak op die slagoffer se produktiwiteit het....more2minPlay
June 24, 2025Êrens oorsee 24 Junie 2025Sumien van Zyl vertel vir Martelize Brink van haar verblyf op die Kaaimaneilande, waar dit altyd warm is....more10minPlay
June 24, 2025Gerrit se trekkersGerrit Schenke versamel die afgelope tien jaar trekkers, nie om staan en mooi te lyk nie. Hy ry hulle sommer al die pad Tankwa toe. Haidee Muller-Isaacs het bym gaan gaan inloer....more8minPlay
June 24, 2025Studente se koskennisKoskonsultant Heleen Meyer vertel van ‘n studie wat wys op studente se ongesonde koskeuses. Onkunde speel groot ‘n rol....more11minPlay
June 24, 2025Vuilbek papegaai soek huisIn die VSA soek ‘n diereskuiling ‘n huis vir ‘n pappegaai, maar daar word gewaarsku dat die voël verskriklik vloek....more2minPlay
June 23, 2025Honde, katte en pynVeearts dr. Ingrid de Wet praat die behandeling van sowel akute- as chroniese pyn by honde en katte....more10minPlay
June 23, 2025Frikkie Kaalvoet wéér gevindOp ’n kerkbasaar van alle dinge het Mariska Spoormaker weer vir Frikkie Kaalvoet (sy van is Van Niekerk, boorling van Pretoria) in die Oos-Kaap se Kougaberge raakgeloop. Agt jaar gelede het sy met hom gepraat oor sy kaalvoetloop op die Baviaans Camino. Kort daarna is hy weer buiteland toe en het selfs lank kaalvoet geloop in Amerika....more8minPlay
June 23, 2025Hoe het julle ontmoet 23 Junie 2025Kobus du Toit vertel vir Martelize Brink hoe die lewe hom en Hestertjie aanmekaar bymekaar laat uitkom het....more8minPlay
June 23, 2025Vals(tand)arts‘n Pa, ma en hulle 22-jarige seun is in Tsjeggië vasgekeer nadat hulle ‘n onwettige tandheelkundige praktyk bedryf het....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.