Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
July 04, 202519-Jarige vlieg na Antarktika'n 19-Jarige Amerikaner wat poog om alleen na al sewe kontinente te vlieg, is deur owerhede in Chili aangehou nadat hy na bewering sonder toestemming in Antarktika geland het....more2minPlay
July 03, 2025Anienke se plattelandse droomAnienke Jordaan het eers in die noorde van Australië in Darwin die inheemse mense en hulle kuns leer ken, voor sy in Wes-Australië, buite Perth, as jong veraarts gaan werk het. Sy het die kookabaras, kangeroes en koalas net so laat staan om haar drome in die platteland van Suid-Afrika te kom uit leef. Johan Rademan het met haar op Prins Albert gesels....more10minPlay
July 03, 2025Jonk 3 Julie 2025Dieetkundige Valpré Huisamen verduidelik wat “binge”-eet is, en hoekom dit anders as ooreet is....more10minPlay
July 03, 2025Generasie-traumaMartelize Brink praat oor trauma wat van generasie na generasie oorgedra word in jou DNS....more4minPlay
July 02, 2025Erns Grundling oor "Aanskou die mens"Erns Grundling is lief vir reis, letterkunde en die teater. Dit het uitgeloop op die produksie, AANSKOU DIE MENS, met Johann Nel (stem) en sy broer Winand (orrel)....more8minPlay
July 02, 2025Is jou elektriese installasie geaard?Wynand Visser praat oor die belangrikheid daarvan dat 'n elektriese installasie geaard moet wees, en hoekom jy moet aandag gee wanneer jou krag gereeld uitskop....more12minPlay
July 01, 2025Êrens oorsee 1 Julie 2025Politieke kommentator Jan-Jan Joubert werk aan sy doktersgraad by die Universiteit van Leiden. Hy vertel vir Martelize Brink van die lewe in Nederland....more12minPlay
July 01, 2025Die wolsalonHaidee kuier by 'n reusagtige wolsalon in die Paarl, waar Stefan Gerber haar meer vertel oor die proses om wol direk van die plaas af skoon te maak, nes ‘n haarsalon. Sy vind ook meer uit van die wolfees op Middelburg in die Oos-Kaap....more9minPlay
July 01, 2025Verstaan jou kat‘n Nuwe KI-toepassing help jou om jou kat se “taal” beter te verstaan....more4minPlay
June 30, 2025Ken paddas uit met 'n toepProf. Louis du Preez vertel van 'n gratis toepassing vir padda-identifikasie....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.