Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
July 08, 2025Êrens oorsee 8 Julie 2025Benna Carrol vertel van haar belewenis van Krakaw in Pole, waar sy al agt jaar woon....more13minPlay
July 08, 2025Robyn se passie vir onderwysRobyn van de Rhede is een van die jongste skoolhoofde om 'n splinternuwe skool te open op die ouderdom van 35 jaar. By die Nasionale Onderwystoekennings word sy toe ook aangewys as die provinsiale wenner vir die beste hoërskoolonderwyseres. Haidee Muller-Isaacs het by haar 'n draai by haar gemaak....more10minPlay
July 08, 2025Nasionale voëlskou 2025Dr. Jan Botha vertel van die Nasionale voëlskou in Bloemfontein waar daar meer as ‘n 1 500 kouvoëls te sien is....more13minPlay
July 08, 2025Stormagtige verlowing‘n Amerikaanse paartjie het na ‘n tornado gejaag om met dít in die agtergrond verloof te raak. Hulle is albei stormjagters....more2minPlay
July 07, 2025Troeteldiere se pelsversorgingVeearts dr. Ingrid de Wet praat oor die versorging van honde en katte se pels - van skeer en borsel tot sjampoe....more9minPlay
July 07, 2025Groen Kouga beloon rolspelersOm sy toekenning as groenste munisipaliteit in die Oos-Kaap te vier, het die Kouga-munisipaliteit besluit om erkenning te gee aan belangrike groen rolspelers in die onderskeie gemeenskappe. Mariska Spoormaker het ná die funksie gepraat met Christa Venter, bestuurder omgewingsake en herwinning van die Kouga-munisipaliteit....more7minPlay
July 07, 2025Hoe het julle ontmoet? 7 Julie 2025Ina Goosen vertel vir Johan Rademan hoe Landbouweekblad se Hoekie vir Eensames gesorg het dat sy en Willem ontmoet het....more8minPlay
July 07, 2025Musiek vir die padBy Fujairah in die Verenigde Arabiese Emirate is daar ‘n installasie op ‘n deel van die hoofweg, wat maak dat jy ‘n stuk van Beethoven se negende simfonie speel as jy oor die rubberstroke ry....more3minPlay
July 04, 2025Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees 2025Prof. Nina Schumann is die stigter en tans artistieke bestuurder van die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees. Sy vertel van die afgelope twee dekades se sukses....more7minPlay
July 04, 2025360 Speseryroete - Deel 88Isabella Niehaus het pas ‘n tweede jaar in ‘n ry die Gourmand-prys vir die beste veganistiese kookboek ter wêreld gewen. Sy vertel van haar gunsteling spesery....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.