Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
July 11, 2025360 Speseryroete - Deel 89Vuur en Vlam Kokkedoor Nate Smith gesels oor die krag van komyn, en deel sy resep vir 'n kerriebotterskorsiesop....more15minPlay
July 11, 2025Miljoene vir 'n handsakDie heel eerste Hermès-Birkinhandsak is op 'n veiling vir ‘n rekordbedrag van $10,1-miljoen verkoop....more2minPlay
July 10, 2025BarbiekunsModeontwerper en multidissiplinêre kunstenaar Arzelle van der Merwe praat oor haar werk wat gekies is om deel te wees van ‘n kunsuitstalling in Singapoer. Die kunswerkontwerpe het Barbies ingesluit. Daar was ook die langste loopplank vir Barbies met meer as 1 000 van dié poppe....more13minPlay
July 10, 2025Harold kan nie stilsit nieHarold James het 45 jaar lank gewerk as elektrisiën vir die spoorweë. Hy word binnekort 70, en het in 2018 uit diens getree. Hy kan egter nie stilsit nie, en help graag bejaardes. Haidee Muller-Isaacs het met hom gesels....more9minPlay
July 10, 2025Jonk 10 Julie 2025Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor epigenetika en hoe die kos wat ons eet ons gene se funksionering beïnvloed....more7minPlay
July 10, 2025Wisselkoerswiskunde lei tot loterypyneIn Noorweë was daar ‘n fout met die aankondiging van loteryprysgeld. Duisende mense het gehoor van groot bedrae wat hulle gewen het, maar met die omskakeling van Euro na Kroon is daar per ongeluk met 100 gemaal in plaas daarvan dat daar deur 100 gedeel is....more2minPlay
July 09, 2025Hiér word die Anglo-Boereoorlog van alle kante belig’n Plek om te besoek as jy al die kante van die Anglo-Boereoorlog wil hoor en uitgebeeld sien, is die Suid-Afrikaanse Oorlogmuseum in Bloemfontein. Dané Swanepoel, die museum se kommunikasiebeampte, vertel vir Mariska Spoormaker hoe die museum tot stand gekom het....more8minPlay
July 09, 2025Die platinumgroepmetaleDr. Petre Prins praat oor die platinumgroepmetale van ses, waarvan rodium die duurste is....more10minPlay
July 09, 2025Leer meer oor elektriese voertuieJustus Visagie praat oor die wanopvattings oor elektriese voertuie....more13minPlay
July 09, 2025Zumba-ongelukkigheid in IndiëGeloofsgroepe in Indië is gekant teen Zumba-klasse wat in 14 000 openbare skole aangebied word as deel van die staat, Kerala, se veldtog teen dwelms....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.