Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
July 21, 2025Leslie se toutrek en tuinLeslie Ruiters het 'n passie vir toutrek, en help kinders in Bellville-Suid in die Kaap om van die strate af te kom deur hulle betrokke te kry by die sport. Hy is ook betrokke by die Hoërskool Bellville-Suid waar hy help om 'n groentetuin aan te lê. Leslie het groot maatskappye nadergehark om te help met stootskrapers om die gebied plat testoot, so dis nie 'n klein groentetuintjie nie! Haidee Muller-Isaacs gesels met hierdie dinamiese man....more9minPlay
July 21, 2025Hoe het julle ontmoet? 21 Julie 2025David Shorthouse en Mariana Treurnicht se storie word deur Martelize Brink voorgelees....more4minPlay
July 21, 2025Vermiste fiktiewe katNatasha Lavoie in Kanada kry tot ses oproepe per dag van mense wat ‘n vindersprys eis vir ‘n vermiste kat. Dit volg nadat ‘n T-hemp aanlyn verkoop is met ‘n vermiste katmotief op, maar ‘n regte foonnommer daarby....more2minPlay
July 18, 2025Gee dié kinders net ‘n kansOp Humansdorp bied die Rainbowsentrum nie net 'n veilige hawe vir verwaarloosde kinders met spesiale leerbehoeftes nie, hulle musiektalente word ook ontgin, het Mariska Spoormaker gehoor toe vrolike marimbaklanke haar nadergetrek het....more8minPlay
July 18, 2025360 Speseryroete - Deel 90Sjef Ashley Dokter gesels met Martelize Brink oor sy Karoo-komvandaan,en sy gunsteling krui, roosmaryn....more13minPlay
July 18, 2025Pakkieprobleme‘n Vrou in Amerika se woonadres is gelys as die plek waarheen jy ‘n aanlynhandelaar se produkte waarmee jy nie tevrede is nie, terugstuur. Honderde pakkies skep probleme by haar huis....more2minPlay
July 17, 2025Ellirien Koopman se dromeEllirien Koopman van Carnarvon het altyd groot gedroom, soos om kinders te laat glo dat hulle doelwitte haalbaar is. Sy glo dat speel en pret ‘n belangrike rol speel in die ontwikkeling van elke kind. Sy het eers ingeval by kleuterskole, en elke dag gewonder oor waar sy haarself oor 10 jaar sal bevind. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs van haar grootworddae op Carnavon, en nuwe drome wat besig is om waar te word in die Kaap....more7minPlay
July 17, 2025Jonk 17 Julie 2025Fisioterapeut Wimpie van der Meijden praat oor ysbaddens. By 15 grade Celsius en kouer kry jy die meeste voordele....more11minPlay
July 17, 2025KI spioneer op jou afvalIn Centreville in Ohio in die VSA het hulle herwinningsvragmotors toegerus met kunsmatige intelligensie. As jou herwinningsak goed in het wat nie daar hoort nie, kry jy dit terug met ‘n kaartjie wat uitwys waar jy verkeerd gaan....more2minPlay
July 16, 2025Daniël se vyfkampDaniël Grové gesels met Martelize Brink oor moderne vy kamp. Hy neem deel aan die onder17-wêreldkampioenskappe in Johannesburg....more5minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.