Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
July 24, 2025Solo op 'n motorfiets deur AfrikaHeidi van der Merwe vertel vir Martelize Brink dat sy 23 jaar gelede ‘n tweede kans op die lewe gekry het nadat sy lewerkanker oorleef het. Nou gaan sy vir ‘n jaar lank vroualleen met haar hond, Harley, op ‘n motorfiets deur Afrika reis en lewerkanker-bewusmaking doen....more10minPlay
July 24, 2025Groenkrag en elektrisiteitsverspreidingOns praat oor ‘n olifant of twee in die vertrek met Hein Vosloo, wat baie jare by Eskom se kragverspreidingsnetwerk gewerk het. Johan Rademan gesels met hom oor hernubare energie, of groenkrag, se uitdaging, wat die verspreiding daarvan is....more6minPlay
July 24, 2025Jonk 24 Julie 2025Willie Schoeman verduidelik wat hiperbariese suurstofterapie behels, waar jy aan hoër atmosferiese druk blootgestel word....more7minPlay
July 24, 2025Vals ambassade ontbloot‘n Vals ambassade vir Seborga en Wesarktika, lande wat nie bestaan nie, is in Indië deur die polisie toegemaak....more2minPlay
July 23, 2025Lisa se gemeenskapswerkHaidee Muller-Isaacs loer in by Lisa Truter wat al 30 jaar lank haar lewe aan gemeenskapswerk wy. Sy was nog nie een dag spyt nie....more9minPlay
July 23, 2025Tifoontroue‘n Tifoon en ’n oorstroomde kerk was nie genoeg rede vir ‘n paartjie in die Filippyne om hulle troue uit te stel nie....more2minPlay
July 22, 2025Êrens oorsee 22 Julie 2025Jan Hugo vertel vir Martelize Brink van Lagos in Portugal waar hy al vyf jaar woon. Hy vertel dit sukkel maar om die taal aan te leer, maar jy kom goed reg daar met Engels....more15minPlay
July 22, 2025Baviaanskloof: Nie nét 'n basaar nie!Dink net... net omdat jy na die kerkbasaar gaan, het jy gratis toegang tot die ongerepte Baviaanskloof Wildernisgebied, ‘n provinsiale natuurreservaat. En dit is nie al nie – die boere in die landbougedeelte van die Baviaanskloof bied ook gratis verblyf aan die basaargangers van buite. Daar aangekom, het Mariska Spoormaker haar verluister aan Amanda Lamprecht se groot geesdrif vir die omgewing én die basaar....more7minPlay
July 22, 2025Hond se familieVier dae nadat ‘n gesin se aanneemhond, Rufus, oorlede is, sien hulle ‘n diereskuiling adverteer ‘n hond wat nes hy lyk. Nadat hy aangeneem is, doen hulle ‘n genetiese toets wat wys dat die nuwe hond Rufus se pa is!...more2minPlay
July 21, 2025Kaapse Bergkwagga-projekDr. Marienne de Villiers vertel vir Martelize Brink van die Kaapse Bergkwagga-projek en die stappe wat gedoenword om die verskillende bloedlyne bymekaar te bring....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.