Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
May 08, 2025Australiër praat AfrikaansAustraliër Caleb Cambridge vertel vir Martelize Brink hoe hy twee jaar gelede begin Afrikaans leer het nadat hy sy meisie, Nina Marais, in Sydney ontmoet het....more9minPlay
May 08, 2025Jonk 8 Mei 2025Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor aanvullings en gee leefstylwenke om jou metabolisme jonk te hou....more7minPlay
May 08, 2025Wasbeer met 'n dwelmpypDie polisie het ‘n vrou in Ohio in ‘n roetinestop afgetrek. Daar sit haar troetelwasbeer toe met ‘n glas metamfetamienpyp in die bek!...more2minPlay
May 07, 2025Bloemskou se sterk handDit moet ‘n sterk hand wees wat al die toutjies van die Bloemskou bymekaar hou, want dit bied enigiets van stoetvee en saalperde tot vermaak, uitstallers, hoefsmid- en skeerkompetisies en vele meer. Dié sterk hand is Elmarie Prinsloo, bestuurshoof. Sy vertel vir Mariska Spoormaker dat sy 32 jaar gelede per ongeluk by die Bloemskou beland het....more8minPlay
May 07, 2025Ds. Farren van die pienk kerkDs. Farren Cloete van die pienk kerk op Lambertsbaai is bekend vir haar groot sosialemedia-teenwoordigheid, waar sy alles van grimeerwenke tot kosvideo’s deel. Haidee Muller-Isaacs gesels met haar oor skaapstertjies, en hoe die Lambertsbaai-gemeenskap haar, as die jongste dominee van die VGK-gemeenste, omarm het. Sy ondersteun ook die plaaslike besighede op die dorp....more7minPlay
May 07, 2025Afrika se eerste duikbootmuseumKommandeur Leon Steyn vertel vir Martelize Brink van Afrika se eerste duikbootmuseum in die vorm van die SAS Assegaai, wat nou oop is in Simonstad....more9minPlay
May 07, 2025Duisende stokkielekkers op mamma se rekening‘n Graad 2-seun het sy ma se foon in die hande gekry, en 70 000 stokkielekkers is voor hulle deur afgelewer!...more2minPlay
May 06, 2025Êrens oorsee 6 Mei 2025Aletta Brown vertel van die lewe op ‘n plaas op Ghanzi in Botswana....more10minPlay
May 06, 2025Wêreld-trekklavierdag 2025Louis Verwey gesels met Martelize Brink oor Wêreld-trekklavierdag, en ons luister na sy spel....more11minPlay
May 06, 2025Onderwater-vliegtuig?‘n Amerikaanse vegvliegtuig het in die water beland toe dit in die Rooisee van ‘n vliegdekskip afgeval het....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.