Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
May 05, 2025Hoekom ‘n hoefsmid word?Of jy nou n man of ‘n vrou is, word ’n gekwalifiseerde hoefsmid, en jy maak internasionale loopbaangeleenthede vir jouself oop. Dit is een van vele interessante aspekte van dié bedryf, het Mariska Spoormaker gehoor toe sy gaan inloer het by die interprovinsiale hoefsmidkompetise by die Bloemskou....more8minPlay
May 05, 2025Van Kimberley tot Birmingham, kerk tot kroegMaria Vos se loopbaan as aktrise het langsaam begin met ‘n M-graad in Taalwetenskappe, wat ‘n besoek aan Amsterdam ingesluit het. Haar liefde vir drama neem haar na Birmingham in Engeland. Ons hoor haar talent op die oomblik in RSG se middagvervolgverhaal uit die pen van Eben Cruywagen, Sending van ver. Johan Rademan het met haar gesels....more9minPlay
May 05, 2025Hoe't julle ontmoet? 5 Mei 2025Charmaine Botha vertel hoe sy en André mekaar ontmoet het, en die verrassingstroue wat hy gereël het. Sy het by die funksie opgedaag, sonder om te weet dit is vir haar troue....more6minPlay
May 05, 2025Internasionale kleuterstudenteIn Japan verwelkom kleuterskole internasionale studente, veral die kinders van digitale nomades word geteiken....more2minPlay
April 30, 2025Martin en Amanda CrousHaidee Muller-Isaacs loer in op die plaas De Wilge in die Nuyvallei, waar sy met eienaars Martin en Amanda Crous gesels. Hulle het in 2007 daarheen verhuis van Robertson af, en wil nooit hier wegtrek nie....more7minPlay
April 28, 2025...en nou vir die skaap-haarkapper!Ons weet almal dat ‘n skaap wol en vleis gee, maar wie sou kon dink dat die Dormer en Suffolk met hulle eie haarkappers spog? Mariska Spoormaker het by die Bloemskou gaan kyk hoe dit gedoen word....more6minPlay
April 28, 2025Tuine en BlomklubsVoel jy sterk oor omgewingsbewaring op n gemaklike rusbank of kom jy darem nog in n tuin, veral op n vakansiedag. Johan Rademan praat oor die amper vergete tradisie van Blom-en-Tuinklubs....more8minPlay
April 28, 2025Hoe het julle ontmoet... 28 April 2025Neville Strohmenger vertel vir Martelize Brink in Hoe’t julle ontmoet? hoe hy en sy vrou Estelle bymekaar gekom het....more8minPlay
April 28, 2025Ignatius se wêreldstorie 28 April 2025‘n Kunswerk wat Andy Warhol van Nederland se koningin Beatrix gemaak het, is per ongeluk weggegooi. Ses - en - veertig kunswerke is tydens opknappings aan ‘n stadsaal in ‘n kelder geberg in wielietjiedromme. Vullisverwyderaars het die dromme leeg gemaak. ...more3minPlay
April 25, 2025Bloemfontein se liedjie-voorstadWanneer laas het jy in ‘n woonbuurt gestap, en straat na straat die een na die ander volkspeleliedjie en volksliedjie weer begin onthou? Dit het met Mariska Spoormaker gebeur toe sy in Bloemfontein se Pellissierpark gaan stap het....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.