Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
April 21, 2025Hoe het julle ontmoetIn Hoe’t julle ontmoet? vertel Ignatius Vlok vir Martelize Brink hoe hy sy vrou Celeste ontmoet het. ...more5minPlay
April 21, 2025Ignatius se wêreldstorie 21 April 2025Met die Wêreld Ekspo 2025 word Japan se Oita lughawe vir 6 maande herdoop tot die Oita Hello Kitty lughawe....more3minPlay
April 17, 2025Reis in SpanjeAndré Pretorius vertel vir Martelize Brink oor reis deur Spanje wat hy verskeie kere oor 30 jaar besoek het....more12minPlay
April 17, 2025Stamboom-rotteWat op aarde is n stamboom-rot en wat sou hierdie grillerige knaagdiere só belangrik maak dat hulle selfs na die Bloemskou geneem word? Mariska Spoormaker het hieroor gepraat met Abigail Wiese, teler van diè rotte...more8minPlay
April 17, 2025Boerbok VleisDie Suid-Afrikaanse boerbok is oor 70 jaar deur selektiewe teling in die land só goed ontwikkel dat diê bokras wêreldwyd gewild is, maar gaan nou na die supermark, dan kry jy nie bokvleis op die rak nie. Kobus Lotter, voorsitter van die SA Boerbok Telersvereniging het aan Mariska Spoormaker verduidelik hoekom dit so is....more7minPlay
April 17, 2025Jonk 17 April 2025Dieetkundige Valpré Huisamen vertel vir Martelize Brink in Jonk van aanvullings vir breingesondheid ....more8minPlay
April 17, 2025Ignatius se wêreldstorie 17 April 2025In Florida is ‘n bruidskar oppad troue toe afgetrek oor ‘n spoed van 169 km per uur....more2minPlay
April 16, 2025Kletskuier by ds Cecile Murray LouwHoe bring taal ons nader aan mekaar pleks daarvan om ons van mekaar te vervreem? Haidee vind meer uit oor die prettige Kletskuier by ds Cecile Murray-Louw.....more10minPlay
April 16, 2025RosetteGerty Rooms en Ruliet van Schalkwyk vertel vir Martelize Brink van die rosette en bande wat hul vir onder andere skoue en skoonheidskompetisies by Rushfords Rosettes op Kalbaskraal maak....more9minPlay
April 16, 2025Ignatius se wereldstorie 16 April 2025In Amerika se Silicon Valley het iemand 12 voetoorgange se luidsprekersisteme herprogrameer om in plaas van Walk of Wait te sê, ‘n boodskap in die stemme van Elon Musk of Mark Zuckerberg te speel....more3minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.