Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
April 11, 2025Pikkewyn veroorsaak heli-ongelukKort ná opstyging vanaf Bird Island het 'n pikkewyn in 'n boks op 'n passasier se skoot, vorentoe gegly en die helikopter se beheermeganismes getref, wat die helikopter laat neerstort het....more2minPlay
April 10, 2025Oud en eensaam? Nie hier nie!Maatskaplike hulpwerker Charlo Blignault het jare gelede opgemerk hoe baie senior inwoners van die Oos-Kaapse dorpie, Thornhill, in hulle huise sit en vereensaam. Sy het besluit om plan te maak, en in 2006 het Klub Cha’lo tot stand gekom. Dis nou 19 jaar later, en steeds bly die klub ewe gesellig op dreef, het Mariska Spoormaker gevind....more8minPlay
April 10, 2025Pioniersplante van die KarooMartelize Brink gesels met De Waal Venter oor pioniersplante en miere se rol in die Karoo....more5minPlay
April 10, 2025Jonk 10 April 2025Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor kollageenaanvullings....more8minPlay
April 10, 2025Jy het wát in die Uber vergeet?!?Uber het ‘n lys van items bekendgemaak wat die afgelope jaar in hulle voertuie agtergelaat is - van tien lewende krewe en ‘n honderd rooi rose tot ‘n urinaal....more2minPlay
April 09, 2025Rylan se talentDie dertienjarige Rylan Lemmetuis het al verskeie sangkompetisies gewen - plaaslik en internasionaal. In Julie 2024 het hy die top vyf by die Wêreldkampioenskap vir Uitvoerende Kuns in Los Angeles, Amerika, gehaal....more9minPlay
April 09, 2025Nordiese stapLohra de Waal vertel vir Martelize Brink van Nordiese stap. en die rol daarvan in rehabilitasie....more7minPlay
April 09, 2025TikTok-lughaweuitdagingDie TikTok-lughaweuitdaging behels dat jy slegs 15 tot 20 minute voor jou vlug by die lughawe aankom, in plaas van die voorgeskrewe twee of drie ure....more2minPlay
April 08, 2025Êrens oorsee 8 April 2025Janke Kleynhans vertel van van die lewe in Leuven in België....more11minPlay
April 08, 2025Van koeie melk tot boere-orkesMelkboer Johan Gerber vertel vir Haidee Muller-Isaacs van sy grootwordplek, Hoekwil net noord van Wildernis. Hy maak tussen die boerdery deur tyd om in 'n boere-orkes te speel....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.