Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
March 28, 2025360 Speseryroete - Deel 77Kos-en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor sjokolade as 'n geurmiddel....more7minPlay
March 28, 2025Nuutskepper van die Pienk KarooMariska Spoormaker het kennis gemaak met ‘n pienk Karoo, toe sy gaan fietsry het op die plaas Nagtegaalsfontein buite Colesberg. In hierdie omgewing is die sonsondergange nie net rooskleurig nie, daar was ook die slag van Pink Hill tydens die Anglo-Boereoorlog. Daar is selfs ook die Pink Hill Karoo kliphuis. Cornel Strydom van Nagtegaalsfontein, skepper van die besonderse kliphuis, vertel....more8minPlay
March 28, 2025Paddington se probleme‘n Standbeeld van Paddington Bear is gevandaliseer in die tuisdorp van die skepper van die karakter....more2minPlay
March 27, 2025Abundant Village bemagtig gemeenskappeHaidee Muller-Isaacs gesels met Anelia Louw oor die werk wat Abundant Village doen om gemeenskappe te bemagtig....more9minPlay
March 27, 2025Jonk 27 Maart 2025Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor die rol van elektroliete in die liggaam....more6minPlay
March 27, 2025Afrikaanse woorde in Engelse woordeboekDie Oxford English Dictionary het ‘n paar Suid-Afrikaanse woorde wat nie ‘n Engelse ekwivalent het nie, opgeneem. Van die woorde is gatvol, zol en tjoekie....more2minPlay
March 26, 2025Dolfie se storie van hoopDolfie de Bruin was ’n straatkind, wie se ma hom verkoop het. Hy het in 'n grot geslaap op Mosselbaai, sy grootworddorp, toe wildvreemdes hulle oor hom ontferm het. Vandag is Dolfie die bestuurder by die Hoedjiesbaai Hotel op Saldanabaai, maar hy koester selfs nog groter drome. Hy vertel vir Haidee sy storie van hoop....more9minPlay
March 26, 2025Salome se lapprodukteSalome Scheepers van Bushveld Crafts ontwerp en maak al haar lapprodukte met die hand. Sy voer dit onder andere na België uit....more7minPlay
March 26, 2025Konflik in familieondernemingsAndré Diederichs van die Family Business Association of South Africa (FABASA) praat oor die belangrike rol van familieondernemings in die ekonomie, en hoe om konflik binne die ondernemings te beperk....more11minPlay
March 26, 2025Koop 'n woonstel, en ry 'n PorscheEienaars van eiendom in ’n luukse woonstelblok in Australië het nie ‘n eie voertuig nodig nie. Hulle kan ‘n voertuig uit ‘n vloot Porsches bespreek....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.