Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
March 24, 2025Geen paspoort vir Pudsey BearEileen De Bont het vir fondsinsameling haar naam amptelik verander na Pudsey Bear. Dis die naam van die gelukbringer van die liefdadigheidsorganisasie vir wie die geld gegaan het. Eers kon sy nie ‘n paspoort kry nie, want haar naam is as ligsinnig beskou. Sestien jaar later is dit voorlopig nee, siende dat die naam kopieregwette mag oortree....more2minPlay
March 21, 2025Reagan se musiekReagan Diedericks se ma het namens hom musiek gekies. Vandag is hy innig daarbaar daarvoor, hoewel hy aanvanklik nie te gretig was om musieklesse te neem nie. Hy leer nou die jeug om musiekinstrumente te bespeel - van blaasinstrumente en klavier tot die marimba....more7minPlay
March 21, 2025360 Speseryroete - Deel 76Kos-en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor Marmite....more7minPlay
March 21, 2025Eugene se eerbewys aan gevalle soldateEugene Liebenberg vertel vir Martelize Brink van die eerbewys wat hy aan gevalle soldate bring. Hy soek grafte op, maak dit skoon, plaas blomme daarop en doen ‘n gebed vir die gestorwenes en hulle familie wat agtergebly het....more13minPlay
March 21, 2025Dinamiet op die dorpsmarkIn Potosi in Bolivië kan jy wettig dinamiet op die dorp se mark koop!...more2minPlay
March 20, 2025Plan(t) teen misdaadToe Mariska Spoormaker onlangs in Johannesburg was, het sy gehoor van ‘n man wat ‘n groot stuk munisipale grond naby sy huis in Claremont begin skoonmaak het om misdadige elemente uit te hou. Naderhand het dit groentetuine geword, en nou is daar selfs planne vir n natuurreservaatjie. Mariska het soontoe gegaan....more7minPlay
March 20, 2025Jonk 20 Maart 2025Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor menopouse, en aanvullings wat daarmee kan help....more9minPlay
March 20, 2025Sukkelende swemmers toe al die tyd ganse!In Nieu-Seeland is ganse verwar met swemmers in nood. Ná 45 minute se soek het die polisie, kuswag en ‘n reddingshelikopter halt geroep....more1minPlay
March 19, 2025Boomplaas en rugby in die are op De AarDe Waal Venter vertel vir Martelize Brink van Boomplaas by De Aar, en die familie se rugbyverbintenis....more12minPlay
March 19, 2025Die berg wat in die see staanDie eerste mense het dit "berg wat in die see staan" genoem. Dié natuurwonder is al besing en berym én gestap. Johan Rademan het met Erns Grundlingh, gesoute voetslaner, oor Tafelberg gepraat....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.