Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
March 14, 2025360 Speseryroete - Deel 75Kos- en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor die Slow Food Ark of Taste....more12minPlay
March 14, 2025Gom in die oëIn Colorado in die VSA is voorvalle algemeen waar mense gom in hulle oë gooi. Die gom vir naels en wimpers se verpakking lyk baie soos dié van oogdruppels....more2minPlay
March 13, 2025Peter West (69) pak 13e marathon met handfietsPeter West gesels oor sy 13 de Outeniqa Chair Challenge, waar hy die 42,2 km met sy handfiets aanpak....more7minPlay
March 13, 2025Suster Annie, (nuwe) engel van MissionvaleDie verhaal van Sister Ethel wat in 1987 uit Ierland na die Baai gekom en die Missionvale Sorgsentrum begin het, is een van volhoubare bystand aan mense in nood. Selfs vier jaar na haar afsterwe gaan die sorgsentrum van krag tot krag, en deesdae praat die mense van Missionvale se opvolg-engel, suster Annie van der Merwe. Mariska Spoormaker het haar by die sentrum gaan opsoek....more8minPlay
March 13, 2025Doktersvoorskrif vir 'n museumbesoekIn Switserland is daar deesdae doktersvoorskrifte om ‘n museum, kunsgalery of ‘n tuin te besoek....more2minPlay
March 12, 2025Leatitia se inspirasiestoriesSy doen haar ding ewe goed op die verhoog, voor en agter die TV-kameras, en agter 'n taxi se stuurwiel! En sy is mede-eienaar van haar familie se taxibesigheid. Leatitia Solomons het 'n nuwe TV-program vervaardig, wat sy ook gaan aanbied, waar sy die inspirasiestories van ander vertel. Haidee Muller-Isaacs het haar op Somerset-Wes raakgeloop....more9minPlay
March 11, 2025Êrens oorsee 11 Maart 2025Dr. Francois Lategan vertel van die lewe in Brno, en die geskiedenis van die Tsjeggiese Republiek....more17minPlay
March 11, 2025Tinarie van Wyk-Loots in drie produksies by KKNKTinarie van Wyk-Loots vertel vir Martelize Brink van haar deelname aan vanjaar se KKNK. Sy is regisseur vir die debuut van Ingrid Winterbach se MOEDSWIL EN MUITERY, asook ’N BEGIN met die akteurspaar Cintaine Schutte en Carel Nel. Sy is ook op die verhoog te sien in Marianne Thamm se SONDE MET DIE SPOKE....more10minPlay
March 11, 2025MuseumliefdeShirley en Nicodemus Olivier gesels oor Nicodemus se ``ligte" obsessie met museums, en hoe hy uiteindelik vir haar ook aangesteek het. Shirley en hulle seun, Nicodemus jnr, is pas deur Nicodemus snr bederf met 'n museumtrippie na Pretoria. Daar het Shirley vir die heel eerste keer die Voortrekkermonument gesien, en 'n draai gegooi by Paul Kruger se huis. Sy was erg emosioneel, en absoluut gefassineer....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.