Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
March 19, 2025SA karatekampioen op die spektrumCecile Strydom vertel vir Martelize Brink van haar 13-jarige seun, Luke, wat op die outismespektrum is. Hy is 'n karatekampioen wat op pad na Japan is om Suid-Afrika te verteenwoordig....more12minPlay
March 19, 2025Toe sê die TV hy is dood!‘n 78-jarige oudsokkerspeler het by sy vrou gehoor hy is glo dood. Ter nagedagtenis is daar ‘n minuut stilte gehandhaaf voor sy klub se eerste ligawedstryd wat op TV uitgesaai is....more2minPlay
March 18, 2025Êrens oorsee 18 Maart 2025David Swanepoel gesels oor sy ervaring van Ballyconnell in County Cavan in Ierland....more11minPlay
March 18, 2025Ontmoet Edward, trollietrekker van JohannesburgSommige mense bedank en prys hulle, ander mense kla hulle blokkeer die verkeer met hulle reuse herwinningsakke op 'n wielietjiesonderstel. Maar wie is hierdie herwinnaars van Johannesburg wat hulleself trollietrekkers noem? Mariska Spoormaker het in die voorstad, Greenside, een voorgekeer....more8minPlay
March 18, 2025Gewapen met 'n slangIn Tennessee in die VSA het vier mense twee koningluislange, ook bekend as bolluislange, gebruik om ‘n winkelassitent by ‘n vulstasiewinkel se aandag af te trek om CBD-olie te steel....more2minPlay
March 17, 2025Uilredding op VelddrifJacques Nel vertel vir Martelize Brink van uilredding en -rehabilitasie by die Owl Orphange op Velddrif....more13minPlay
March 17, 2025Betsie se koreMusiekonderwyser en koorbegeleier Betsie Ryke het ’n vertoning op Elgin gehad met ’n paar jeugkore uit die streek. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoekom dit vir haar so belangrik is om die gemeenskap daar te dien....more9minPlay
March 17, 2025Elke sent tel - Deel 8Elke Brink van PSG Wealth R21 op Stellenbosch praat oor boedelbeplanning en hoekom dit nodig is....more4minPlay
March 17, 2025Ierse pubs die wêreld vol‘n Ier poog om elke Ierse pub in die wêreld te besoek. Hy was al by 97 in 47 lande....more2minPlay
March 14, 2025DJ HannelieMet twee kinders in die hoërskool, en in haar 50ste lewensjaar, het Hannelie van Eeden ‘n DJ-kursus aangepak....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.