Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
March 25, 2025Êrens oorsee 25 Maart 2025Bernelle Verster vertel van die eilandlewe op Portugal se Azores-eilande. Sy bly in Santo António de Nordestinho in die landelike Noordooste op die grootste eiland, São Miguel. Sy vertel onder andere van Portugese woorde wat hulle weg in Afrikaans gevind het....more10minPlay
March 25, 2025Voël, die duiweboer van die KarooIn die omgewing van Colesberg hoor ‘n mens die storie van Voël Plaatjies, ‘n skaapwerker op die plaas Esperenza, wat ook ’n passievolle duiweboer is. Mariska Spoormaker het hom gaan opsoek....more8minPlay
March 25, 2025Nuwe iris-spesie ontdekDr. Brian du Preez vertel van ‘n nuwe iris-spesie wat hy op Stellenbosch ontdek het. Hy het dit Moraea anastasia genoem....more12minPlay
March 25, 2025Vlieënier se paspoortprobleme‘n Internasionale vlug van die VSA na China moes ná twee ure in die lug omdraai omdat die vlieënier se paspoort nie saam op die vlug was nie!...more2minPlay
March 24, 2025'n Vis wat klim?Maryke Musson praat oor klimvisse wat in modder leef, en gereeld naby riviermondings voorkom....more11minPlay
March 24, 2025Twee vriende en 'n redding in 1984Dr. Herman Burger en sakeman Leendert Hols is al twee dekades lank huisvriende. Hulle het onlangs eers agtergekom dat hulle saam ‘n vlugingenieur gered het tydens ‘n verdedigingsoefening in 1984 op die SAS Tafelberg....more7minPlay
March 24, 2025Elke sent tel - Deel 9Elke Brink van PSG Wealth R21 op Stellenbosch praat oor wat moet jy in plek moet kry wanneer jy jou werkgewer verlaat....more4minPlay
March 24, 2025Geen paspoort vir Pudsey BearEileen De Bont het vir fondsinsameling haar naam amptelik verander na Pudsey Bear. Dis die naam van die gelukbringer van die liefdadigheidsorganisasie vir wie die geld gegaan het. Eers kon sy nie ‘n paspoort kry nie, want haar naam is as ligsinnig beskou. Sestien jaar later is dit voorlopig nee, siende dat die naam kopieregwette mag oortree....more2minPlay
March 21, 2025Reagan se musiekReagan Diedericks se ma het namens hom musiek gekies. Vandag is hy innig daarbaar daarvoor, hoewel hy aanvanklik nie te gretig was om musieklesse te neem nie. Hy leer nou die jeug om musiekinstrumente te bespeel - van blaasinstrumente en klavier tot die marimba....more7minPlay
March 21, 2025360 Speseryroete - Deel 76Kos-en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor Marmite....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.