Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
April 15, 2025Êrens oorsee 15 April 2025Coenie Visser vertel vir Martelize Brink in Êrens oorsee van die lewe in Bangkok, Thailand en sy belewenis van die onlangse aardbewing....more16minPlay
April 15, 2025Is sosiale media goed of sleg vir dierewelsyn?Mariska gesels met Arnold Slabbert, natuurbewaarder van Wildline in Nelson Mandelabaai oor die invloed van sosiale media op dierewelsyn...more7minPlay
April 15, 2025Ignatius se wêreldstorie 15 April 2025Stropers is in die hof na hul reuse stropermiere uit Kenia probeer smokkel het. Die miere verkoop teen 220 dollar per mier....more2minPlay
April 14, 2025Lambertsbaai se malgasseDr. Gerhard Cilliers vertel vir Martelize Brink van die Kaapse malgasse by Lambertsbaai....more11minPlay
April 14, 2025Instrumente se oorsprongDr. Annien Shaw, ‘n lektor en violis van die US Konservatorium, vertel van drie lande waar 3 soorte instrumente in die klassieke musiekwêreld ontstaan het....more7minPlay
April 14, 2025Elke Sent Tel - Deel 12Elke Brink van PSG Wealth R21 op Stellenbosch praat oor jou diversifikasie met bateklasse in ‘n portefeulje en hoe dit jou beskerm....more5minPlay
April 14, 2025Alkohol maak vrugtevliegmannetjies meer aantreklikNavorsing wys dat vrugtevliegmannetjies meer aantreklik vir wyfies is as hulle alkohol drink....more2minPlay
April 11, 2025Violis en vrygeesIs vryheid nie maar tog ook gebondenheid nie? Johan Rademan gesels met ‘n vrygees wat aan die hoof staan van die Kaapstadste Filharmoniese Orkes se eerste violiste, Piet de Beer. Hy vertel van drie viole wat sy lewe verander het....more6minPlay
April 11, 2025360 Speseryroete - Deel 78Kos-en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor boegoe....more10minPlay
April 11, 2025Birgit se hart vir plattelandse onderwysBirgit Maloney gesels oor hoekom haar hart by 'n plattelandse kind lê, en hoekom sy besluit het om by 'n plattelandse skool te werk, in weerwil van al die uitdagings....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.