Driesestig

Driesestig

Download on the App Store

Driesestig episodes

  • Vyf geslagte - een verjaarsdag
    In Iowa, VSA, is daar ‘n gesin wat virvyf5 geslagte na mekaar ‘n verjaarsdag op 14 September deel. Die geboortes strek van 1907 tot 2025, en hou nou die Guiness-wêreldrekord.
    1 min
  • Tannie Louise bak plaasbrood

    Verlede week het ons by Jan die Meulenaar op Soetmelksvlei gekuier. Johan Rademan het daarna oorgestap na Tannie Louise Johannes om mooi broodjies in die plaaskombuis van 1897 te bak.

    8 min
  • Dorpsgeheime: Loxton se Bome
    Danie Snyman vertel van Loxton se bome. In 1899 met die onstaan, het mnr. N.J.H. Theunissen meer as 400 bome langs Loxton se nuwe strate geplant, en weekliks van sy plaas ingery dorp toe om die boompies nat te maak.
    7 min
  • 'n Oog vir voetbal
    Toe Steve Prater sy oog verloor, vervang hy dit met ‘n prostese met die logo van die Amerikaanse voetbalspan, Kansas City Chiefs, daarop.
    1 min
  • Gemeenskapsbou met dans
    Talitha de Klerk vertel vir Martelize Brink van Rhythm of Hope Outreach, wat met dans vreugde bring. Sy is vereer deur Nation Builder in hulle Proteas of Mzansi-inisiatief.
    7 min
  • 90-jarige liggaamsboukampioen
    Japan se Toshisuke Kanazawa is op 90 ‘n liggaamsboukampioen. Hy wil nog aan die Wêreld Liggaamsboukampioenskappe deelneem in die bo 60-kategorie, en vir Arnold Schwarzenegger wys wat hy kan doen.
    2 min
  • In die wêreld van landbou 21 September 2026
    In vandag se landbounuus: AgriSA en Agbiz doen ‘n beroep op die BRICS-lidlande om landbouhandel tussen lede te verdiep. Die Registrateur vir Diereverbetering verloor ’n appèlaansoek. Die Suid-Afrikaanse kanolabedryf skep nuwe geleenthede. Promtek Africa onderteken ’n samewerkingsooreenkoms met Stellenbosch Universiteit.
    6 min
  • Vreemde navorsing vereer
    Felix Spies Siyafunda Education Foundation vertel vir Martelize Brink van die Ig Nobel-toekennings, wat toegeken word vir watenskaplike navorsing oor vreemde onderwerpe.
    7 min

About Driesestig

From the publisher's feed

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.