Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,453 episodes available.
July 01, 2026Brümilda se vol leweHaidee Muller-Isaacs gesels met die bekroonde aktrise, Brümilda van Rensburg, oor loopbaandinge en die lewe ná 40 jaar in die bedryf....more8minPlay
July 01, 2026Wat kan ons leer by... Middeleeuse ridders (Deel 3)Dr. Mandie Uys vertel vir Martelize Brink van Middeleeuse ridders en die idee van ridderskap in die moderne lewe....more11minPlay
July 01, 2026Stompies vir poffertjiesWasteBar is ‘n kostrok in Nederland waar jy sigaretstompies kan ruil vir poffertjies. Dis ‘n inisiatief om mense anders te laat dink oor rommel....more2minPlay
June 30, 2026Êrens oorsee: BaliHennie van der Merwe vertel vir Martelize Brink van die kulturele ervarings in Bali, Indonesië. Hy bly naby Singaraja. Die Dag van Stilte is ‘n opvallende gebeurtenis daar....more8minPlay
June 30, 2026Wees slim en spaar met jou inkopiesKoskonsultant Heleen Meyer praat oor inkopies, en gee raad en wenke wat jou geld kan bespaar....more12minPlay
June 30, 2026Visvang by die winkel‘n Winkelsentrum in Rusland beplan die eerste binneshuise visvangdam. In die dam is kameras wat die aksie onder die water afneem, en dit op skerms vertoon....more2minPlay
June 29, 2026SA se MerinoskapeCor Uys vertel vir Martelize Brink van die geskiedenis van Merinoskape, en hoe die skape uit Spanje die basis van sowel Suid-Afrika as Australië se wolbedrywe gevorm het....more9minPlay
June 29, 2026In die wêreld van landbou 29 Junie 2026In hierdie week se landbounuus: Die Wes-Kaapse regering verskerp sy reaksie op bek-en-klouseer; Afriforum reik ’n waarskuwing uit oor ’n verhoogde risiko vir veldbrande hierdie winter; die swak prestasie van die Kaapstad hawe bekommer rolspelers in die varsvrugtebedryf; en Graan SA is ontevrede oor die regering se besluit om die koringtarief onveranderd te hou....more6minPlay
June 29, 2026Gaarmaakmetodes vir beesvleisProf. Phillip praat oor die beste gaarmaakmetodes vir verskillende snitte beesvleis....more11minPlay
June 29, 2026Is daar 'n balk in jou oog?‘n Rus het sy sig begin verloor. ‘n CT-skandering wys toe dat ‘n besering wat hy tydens tuinmaak in 2024 opgedoen het en nie veel aan gesteur het nie, nogal erg was. ‘n Takkie van 12 cm lank het die oogkas binnegedring, wat die sinusse vernietig en die basis van die skedel beskadig het. Dit is deur sy neusholte verwyder, en sy sig is terug....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,453 episodes available.