Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,453 episodes available.
June 26, 2026Cedwyn vier 40 jaar as akteurDie akteur, Cedwyn Joel, vier sy veertigste jaar in die vermaakbedryf. Min mense weet dat hy aanvanklik by die poskantoor gewerk het. Haidee Muller-Isaacs vind meer uit oordié gewilde pa van drie meisiekinders....more8minPlay
June 26, 2026360 Speseryroete: Skaap-, bees- en varkkoppeKos- en kultuurhistorikus, Hetta van Deventer-Terblanche, vertel hoe om bees-, vark-, bok- en skaapkop voor te berei....more8minPlay
June 26, 2026Hoe hard kan jy skree?Australiër Joseph McGrail-Bateup het ‘n Guiness Wêreldrekord opgestel as die man wat die hardste kan skree - dit teen 122,4 desibel....more2minPlay
June 25, 2026Astro-toerisme in Suid-AfrikaSalome Willemse vertel van toerisme by Vanrhynsdorp waar sy sowel ‘n natuurgids as 'n gids vir die sterrehemel is....more8minPlay
June 25, 2026Gratis kreatiewe kursus vir opkomende skrywersTheo Kemp, hoof van die Jakes Gerwel Stigting, vertel vir Haidee Muller-Isaacs van 'n gratis kursus vir voornemende skrywers, wat hulle binnekort aanbied. As jy daarvan droom om jou eie boek gepubliseer te kry, is hierdie dalk net jou kans om in te skryf....more9minPlay
June 25, 2026Jonk: Meting en voedingDieetkundige Valpré Huisamen vertel hoe meting en maksimalisering afspeel binne die voedingsomgewing....more10minPlay
June 25, 2026K-Pop-verjaarsdagkafeesSuid-Korea het verjaarsdagkafees wat veral K-Pop-sterre se verjaarsdae vier. Die sterre daag nie daar op nie. Dis aanhangers wat dit vir aanhangers reël. Soms is daar tot 30 van dié partytjies gewy aan ‘n superster in een distrik, so aanhangers kan ‘n toer daarvan doen....more2minPlay
June 24, 2026Wat kan ons leer by... Middeleeuse ridders (Deel 2)Dr. Mandie Uys praat oor die Middeleeuse ridders, en waar die tekens van hulle werk vandag nog sigbaar is....more10minPlay
June 24, 2026Robin Hood se boom vrek ná 1 200 jaarSherwoodwoud se bekende Major Oak, waar Robin Hood glo uitgehang het, het ná 1 200 jaar gevrek. ‘n Toestroming van toeriste het gemaak dat die grond by die boom gekompakteer en kliphard is....more2minPlay
June 23, 2026Êrens oorsee: RiaadPauline Bester vertel vir Martelize Brink van die lewe in Riaad in Saoedi-Arabië waar sy al vir 16 jaar tuisonderrig gee vir die kinders van koninklike gesinne....more15minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,453 episodes available.