Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,453 episodes available.
June 18, 2026Lisa se goeie jaarHaidee Muller-Isaacs klets met omroeper Lisa Truter oor haar spesiale vieringe vanjaar - sy word...more9minPlay
June 18, 2026Jonk: Sielkundige impak van voordurende gesondheid- en fiksheidstatistiekKliniese sielkundige en spelterapeut dr. Jo-Marie Bothma praat oor die sielkundige impak daarvan om die heeltyd al jou gesondheid- en fiksheidstatistieke te meet en dop te hou....more8minPlay
June 18, 2026Roomys-samespanning in JapanSes groot roomysvervaardigers in Japan is onder verdenking van samespanning. Hulle get glo jare lank roomyspryse kunsmatig verhoog....more2minPlay
June 17, 2026Die Hofmeyr-sustersDie Hofmeyr-susters, Zanta en Melanie, het al op wereldverhoë met die viool en dwarsfluit geskitter. Hulle het op die Wesrand in ‘n gesin van agt (drie susters en vyf broers) groot geword. Al agt kinders leef nog en, hulle ouers, ds. Jan (91) en ma Elma (88) repeteer self op die oomblik aan ‘n werk of twee. Johan Rademan het met Zanta Hofmeyr en Melanie Hofmeyr-Burger by die Gamka Klassiek in Prins Albert in die Karoo gesels....more9minPlay
June 17, 2026Wat kan ons leer by... Middeleeuse ridders (Deel 1)Dr. Mandie Uys praat oor die Middeleeuse ridders, en waar die tekens van hulle werk vandag nog sigbaar is....more13minPlay
June 17, 2026Gesonde TVIn Kirgisië in Sentraal Asië is 26,6% van volwassenes obees. Die regering borg nou ‘n realiteitsprogram op TV waar staatsamptenare gewig verloor. Hulle oefen om hulle liggame fisies in staat te stel om hierdie herfs aan die amateur Asië-driekampbeker deel te neem....more3minPlay
June 16, 2026Êrens oorsee: SingapoerMari Victor vertel vir Martelize Brink van die lewe in Singapoer, waar hulwl byna 10 jaar woon. Gestolde komkommerslaai is ‘n treffer onder plaaslike gaste....more14minPlay
June 16, 2026Redgy Elias se lewenspadRedgy Elias se hunkering na ‘n afwesige pa het hom die pad byster laat raak. Maar toe vind hy weer sy weg deur die lewe se moerasse waar hy nou ander jong mans help. Haidee Muller-Isaacs het met hom gesels by Worcester se Changemaker-huis, Moria....more6minPlay
June 16, 2026200 Deure toegeplak‘n Vandalis het nagenoeg 200 deure met gom toegeplak by ‘n hoërskool in San Diego, Kalifornië tydens hulle jaareindeksamen....more2minPlay
June 15, 2026Die impak van die sardynloopMaryke Musson praat oor die impak van die sardynloop op die ander diere in die omgewing....more15minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,453 episodes available.