Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,453 episodes available.
June 10, 2026La Sagrada Familia se hoogste toring ingewyMarius Coetzee vertel van die inwyding van die La Sagrada Familia-katedraal in Barcelona se hoogste toring. Dit volg ‘n eeu ná die dood van Antoni Gaudí, die grootste Katalaanse argitek en ontwerper....more3minPlay
June 10, 2026Op soek na MaskamMelt van der Spuy vertel vir Martelize Brink van die dokumentêre film, Op soek na Maskam, wat hy van sy grootwordplek gemaak het....more10minPlay
June 10, 2026Sonde met die bure‘n Vete tussen bure op die Engelse platteland kan ‘n pensionaris in die tronk laat beland. Ná 15 jaar se onmin was die laaste strooi toe die dame ‘n grassnyer aangelos het om haar bure se kuiertjie met vriende op die stoep met die klank te saboteer....more2minPlay
June 09, 2026Êrens oorsee: MarioneilandRoelf Daling vertel vir Martelize Brink van die lewe op Marioneiland. Hy was lager as ‘n jaar lank deel van ‘n navorsingspan op dié sub-antarktiese vulkaaneiland in die suidelike Indiese Oseaan....more12minPlay
June 09, 2026Change Makers help met dwelms en bendesChange Makers Worcester is 'n nie-winsgewende organisasie wat werk met mans wat wil wegbreek uit die greep van dwelms en bendes. Haidee Muller-Isaacs het daar gaan inloer, en ook die storie gehoor van 'n ambagsman wat eens op 'n tyd onder 'n brug geslaap het....more9minPlay
June 09, 2026Dis in die pos...‘n Tydskrif wat moes help met kinders grootmaak, is in Engeland 19 jaar laat deur Royal Mail afgelewer, met daardie kinders reeds op universiteit....more2minPlay
June 08, 2026Nuwe parasiet na haar vernoemDr. Martine Jordaan vertel vir Martelize Brink van 'n nuwe parasiet, Paradiplozoon jordaanae, wat op ‘n vis ontdek is. Dit is na haar vernoem....more12minPlay
June 08, 2026In die wêreld van landbou 8 Junie 2026In die week se landbounuus berig ons oor Suid-Afrika se eerste nasionale sensus van vrylopende jagluiperds; China skrap invoerheffings op rooibos uit Suid-Afrika; die jaarlikse Desert Beef-slagoskompetisie het weer groot belangstelling in die Noord-Kaap ontlok; en rolspelers in die Suid-Afrikaanse wynbedryf het in Stellenbosch bymekaar gekom vir die derde jaarlikse Wynberaad....more6minPlay
June 08, 2026Hoekom is party vleis sagter as ander?Prof. Phillip Strydom praat oor die faktore wat beïnvloed of vleis sag is....more13minPlay
June 08, 2026Stoei in die biblioteekIn Kalifornië word stoeigevegte gebruik om mense biblioteek toe te lok....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,453 episodes available.