Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
June 08, 2026Nuwe parasiet na haar vernoemDr. Martine Jordaan vertel vir Martelize Brink van 'n nuwe parasiet, Paradiplozoon jordaanae, wat op ‘n vis ontdek is. Dit is na haar vernoem....more12minPlay
June 08, 2026In die wêreld van landbou 8 Junie 2026In die week se landbounuus berig ons oor Suid-Afrika se eerste nasionale sensus van vrylopende jagluiperds; China skrap invoerheffings op rooibos uit Suid-Afrika; die jaarlikse Desert Beef-slagoskompetisie het weer groot belangstelling in die Noord-Kaap ontlok; en rolspelers in die Suid-Afrikaanse wynbedryf het in Stellenbosch bymekaar gekom vir die derde jaarlikse Wynberaad....more6minPlay
June 08, 2026Hoekom is party vleis sagter as ander?Prof. Phillip Strydom praat oor die faktore wat beïnvloed of vleis sag is....more13minPlay
June 08, 2026Stoei in die biblioteekIn Kalifornië word stoeigevegte gebruik om mense biblioteek toe te lok....more2minPlay
June 05, 2026Migel Uys se liefde vir koorsangHaidee Muller-Isaacs gesels met die jong koorleier/dirigent Migel Uys oor sy liefde vir die hartstaak om jong koorsangers se talente te ontgin. Is dit soms 'n stryd met die heel kleintjies? Haidee het gaan uitvindt tydens ‘n kooroefening....more7minPlay
June 05, 2026360 Speseryroete: Die bestraling van kosProf. Gunnar Sigge en Hetta van Deventer-Terblanche praat oor oor die bestraling wat gebruik word om kos se rakleeftyd te verleng....more9minPlay
June 05, 2026Teler in moeilikheid oor eksotiese kakkerlakke‘n Kakkerlakteler in Nieu-Seeland is in die moeilik oor meer as 100 000 onwettige eksotiese kakkerlakke vir die troetelreptielvoermark....more2minPlay
June 04, 2026Bekroonde bekostigbare delikate juwelierswareEstilee Potgieter vertel vir Martelize Brink van Collective & Co. wat by die African Excellence Awards aangewys is as beste bekostigbare delikate juwelierswareversameling. Sy vertel hoe dié na-ure-projek later haar werk geword het....more5minPlay
June 04, 2026Jonk: Beheptheid met biometing4 Junie 2026: Dr. Etienne van der Walt, ’n neuroloog, praat oor “biohacking” en mense se beheptheid om allerhande dinge te meet....more15minPlay
June 04, 2026Vreemde vergete goed in taxi'sUber maak elke jaar ‘n lys bekend van goed van passasiers wat in hulle motors vergeet het. Vanjaar se lys sluit dig is soos ‘n kind se prostetiese oog, ‘n dubbeldeuroond en ’n enkelmonitor!...more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.