Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
May 29, 2026Bonnievale se saamstaan ná die vloedeTwee weke ná die groot reën in die Wes-Kaap, wat rekordvloede tot gevolg gehad het, begin die omvang van die skade meer duidelik raak. Tussen al die trauma en verlies is dit inspirerend hoe gemeenskappe saamstaan en mekaar die hand gee. Een so ‘n dorpie is Bonnievale wat oornag met ‘n uitreikaksie begin het. Haidee Muller-Isaacs het meer gaan uitvind by verskillende rolspelers op die dorp....more10minPlay
May 29, 2026360 Speseryroete: SuikerKos- en klutuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor die gebruik van suiker in kookkuns....more6minPlay
May 29, 2026Die lewer gee rigtingNavorsing wys dat duiwe se lewer hulle mag help met rigting, veral op bewolkte dae....more2minPlay
May 28, 2026Hoe verhuis ek my plante?Nostalgie word soms vasgevang in ‘n plant of boom. Wanneer jy trek of verhuis, troos ‘n bekende stukkie groen jou dalk in die nuwe omgewing, maar soms kan dit glad nie daar aard nie, en gaan dit dood. Teen die agtergrond van onder andere semigrasie het Johan Rademan met Suzanne Papenfus, ‘n landskappeerder van Vergenoegd-Löw Wynlandgoed langs die Eersterivier, gesels....more8minPlay
May 28, 2026Jonk: PeptiedesDr. Ria Smit praat oor peptiedes, wat deesdae ‘n gonswoord in die skoonheidsbedryf is. Sy verduidelik wat dit is, en hoe dit gebruik word....more12minPlay
May 28, 2026$40 miljoen se goud by die huis!Die FBI het by David Rush, tot onlangs ‘n senior lid van die CIA, se huis op 303 stawe goud ter waarde van $40 miljoen afgekom ná ‘n ondersoek....more2minPlay
May 27, 2026Zalene se nuusleweJy hoor haar stem gereeld in die nuus op radio en TV. Haidee Muller-Isaacs gesels met Zalene Merrington oor hoe sy in die nuuswêreld beland het, en haar komvandaan, De Aar in die Groot Karoo....more10minPlay
May 27, 2026Belville se herwinning-terugkoopwinkel is model vir die wêreldNadia Hearn vertel van The Greater Tygerberg Partnership se terugkoopwinkel, wat plaaslike en internasionale erkenning ontvang het as ‘n nuwe manier om werkloosheid aan te pak....more7minPlay
May 27, 2026Watergeskil draai in hofDie hoogeregshof in Italië het bepaal dat die land se wette en regulasies nié bepaal dat ‘n restaurant kraanwater hoef te verskaf nie. Dit volg nadat ‘n toeris gekla het toe vyfster hotel slegs peperduur gebottelde water aangebied het, geen kraanwater nie....more2minPlay
May 26, 2026Êrens oorsee: Eastbourne, EngelandLolene Venter vertel vir Martelize Brink van die lewe in Eastbourne in Engeland. Dis in Oos-Sussex, wat ook bekendstaan as die Sonskynkus....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.