Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
May 21, 2026Jonk: SonskermDr. Ria Smit praat oor sonskerm eiligheid, asook die veiligheid van talkpoeier....more14minPlay
May 21, 2026Kan 'n Cybertruck swem?‘n Man in Texas het sy Cybertruck se “wade mode” in ‘n meer beproef, maar toe gaan hy dieper as die 32 duim wat die handleiding toelaat......more2minPlay
May 20, 2026Lyntjie Jaars se Mammagoed en "vleistanne"Haidee Muller-Isaacs gesels met die Namakwalandse storieverteller en TV-aanbieder, Lyntjie Jaars, oor wat deesdae gebeur in haar loopbaan, en haar liefde vir haar Ma na wie sy liefdevol verwys as Mammagoed. Sy is glo 'n groot RSG-aanhanger. Natuurlik hoor ons ook meer van Lyntjie se "vleistanne"....more8minPlay
May 20, 2026Fossielvonds in VrystaatDr. Gideon Groenewald vertel van ‘n fossiel wat hy gevind het, wat onlangs met die swaar reën oopgespoel het....more12minPlay
May 20, 2026Luukse koeëlvaste handsakkeHlumelo Nyaluza van Soweto se luukse handsakke en rugsakke is koeëlvas....more2minPlay
May 19, 2026Êrens oorsee: Kevin Leo in PanamaKevin Leo vertel vir Martelize Brink van die lewe in Panama, waar hy die afgelope vyf jaar woon....more13minPlay
May 19, 2026Prof. Pierre se kleiterapieProf. Pierre Volschenk het op 1 Mei 2026 ‘n eeu oud geword. Johan Rademan het met dié merkwaardige Suid-Afrikaner gesels. Hy was die eerste persoon in Suid-Afrika om ‘n doktorsgraad in beeldende kuns aan ‘n plaaslike universiteit te behaal. Hy gesels oor klei as terapie, en ikoniese nalatenskappe....more8minPlay
May 19, 2026Robot-verbod op vliegtuieSouthwest Airlines in die VSA het ‘n verbod geplaas op robotte wat soos mense of diere lyk. Hulle mag nie ‘n sitplek by passasiers kry, of in die bagasieruim wees nie. Die rede is dat hulle litiumbatterye groter is as wat op ‘n vlug toegelaat word....more2minPlay
May 18, 2026Vloedskade by Cango WildlifeHeinz Guder vertel vir Martelize Brink hoe Cango Wildlife op Oudtshoorn die onlangse vloede hanteer het, die diere wat geskuif moes word, en die opruimingsoperasie wat tans daar aan die gang is....more6minPlay
May 18, 2026In die wêreld van landbou 18 Mei 2026In hierdie week se landbounuus praat ons onder meer oor Suid-Afrika se 2026 wyndruifoes, plaaslike verkope van landboumasjinerie, die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf se 2025/26-seisoen, en Agri Wes-Kaap se kandidate vir sy 2026 Jongboer van die Jaar-kompetisie....more6minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.