Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
May 13, 2026Kleurlose verpakking weens oorlog‘n Groot peuselhappie-maatskappy in Japan se verpakking sal nou swart-en-wit wees weens ‘n tekort aan ‘n bestandeel van ink weens die blokkade van die Straat van Hormoes....more2minPlay
May 12, 2026Êrens oorsee 12 Mei 2026Theresa Wernich vertel vir Martelize Brink van Jiaozhou in Qingdao, China, waar sy al drie jaar woon. Seekomkommer en sandwurms is daar gesogte disse....more13minPlay
May 12, 2026Prof. Pierre vertel wie hy nog wil ontmoetOns kyk deur die 100-jarige bril van professor Pierre Volschenk, en hoor wat hy van sommige nuwe kuns dink. Johan Rademan het by sy huis op Gordonsbaai by hom gaan kuier kort nadat hy op 1 Mei vanjaar 100 geword het....more5minPlay
May 12, 2026Hoe klink jou seemeeu?Die sesde jaarlikse Europese seemeeu-kryskampioenskap het onlangs plaasgevind. Deelnemers van 15 lande het in België saamgetrek om te maak soos ‘n meeu....more2minPlay
May 11, 2026SeeperdjiereddingChanel Visser vertel vir Martelize Brink van seeperdjieredding, na hulle by die Keurboomsrivier die see in gespoel word weens die geweldige hoë reënval....more8minPlay
May 11, 2026In die wêreld van landbou 11 Mei 2026In hierdie week se landbounuus hoor ons van ‘n nuwe geval van bek-en-klouseer in die Wes-Kaap; landboumaatskappy NWK open ‘n nuwe tegnologiesentrum; ’n wêreldbekende plaaslike plantpatoloog word vereer; die Suid-Afrikaanse wynbedryf verwelkom China se nul-invoertarief; en die sitrusbedryf toon stabiliteit....more6minPlay
May 11, 2026Snyborde in die kombuisProf. Pieter Gouws gesels met Martelize Brink oor jou snybord keuse in die kombuis....more7minPlay
May 11, 2026Brood op die rooitapytRealiteitstelevisiester Queen Mercy Atang het by die Africa Magic Viewers' Choice toekenings in Nigerië opgedaag in ‘n rok gemaak van 500 brode om haar bakkery te bemark....more3minPlay
May 08, 2026360 Speseryroete - Deel 128Hetta van Deventer – Terblanche gesels met Martelize Brink in die DrieSestig speseryroete oor die gebruik van koffie as geurmiddel....more11minPlay
May 08, 2026Nasionale krisanteskouProf. Michael le Cordeur vertel vir Martelize Brink van die nasionale krisanteskou wat die naweek op Pniel plaasvind....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.