Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
December 13, 2024Werkstres? Jy is afgedank... grappie!Yes Madam, ‘n Indiese onderneming in die skoonheidsbedryf, het mense ontstel toe hulle kamma-kamma werknemers wat gekla het oor stres by die werk, per e-pos afdank. Dit was toe net ‘n bemarkingsfoefie om hulle masseerdienste te adverteer....more2minPlay
December 12, 2024Frank Opperman se karaktersFrank Opperman praat oor van die karakters waaraan hy gekoppel word in verskillende dele van die land....more7minPlay
December 12, 2024Xtine se juwelierswareHaidee Muller-Isaacs het gaan inloer by Voorstad Studio, waar sy meer uitgevind het oor Xtine se pragtige en kleurryke juweliersware....more10minPlay
December 12, 2024Scrabble-koningNigel Richards van Nieu-Seeland hou vyf Engelstalige wêreldtitels, en hy was twee keer die Franse Scrabblekampioen, al praat hy nie Frans nie. Hy praat ook nie Spaans nie, maar is nou ook die Spaanse Scrabblekampioen....more2minPlay
December 11, 2024Burre se droogtehulpBurre Burger vertel vir Martelize Brink van die droogte in die land, en sy ervaring met die droogtehulp wat sy organisasie bied....more12minPlay
December 11, 2024Hoe kies mens 'n rolstoel?Haidee Muller-Isaacs loer in by CE Mobility in Maitland, Kaapstad, om meer uit te vind oor rolstoele. Hoe kies jy die regte een vir jou behoeftes indien jy een sou benodig?...more11minPlay
December 11, 2024Gesond met EstéEsté Rabé praat oor gesondheid in die feestyd, en die vyf pilare waarop sy glo gesondheid gebou is....more6minPlay
December 11, 2024Wêreldrekord vir geskenke toedraai‘n Skamele 2 050 mense wat gelyktydig geskenke toedraai, was genoeg om ‘n nuwe Guinness Wereldrekord op te stel. En almal was nie eers in dieselfde plek nie. Dit was op elf plekke in vier lande. Dit voel soos ‘n rekord wat vra om gebreek te te word....more2minPlay
December 10, 2024Êrens oorsee 10 Desember 2024Piëtke Visser vertel van haar lewe in Finland, die land van mere en saunas....more12minPlay
December 10, 2024Pringlebaai se “private” fynbosreservaatWanneer jy weer in Pringlebaai in die Wes-Kaap is, maak seker dat jy inloer by die private fynbosnatuurreservaat, wat oor bykans vier erwe strek. Die vrou agter hierdie stukkie uniekheid is dr. Nicolette Louw , ‘n plantfisioloog. Mariska Spoormaker het daar gaan kuier....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.