Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
December 17, 2024Danie se oupa se trekklavierHaidee Muller-Isaacs gesels met Danie van Wyk oor sy geliefde oupa, dié se trekklavier, en sy Kersherinneringe op 'n klein Karoodorp....more7minPlay
December 17, 2024Interessante soorte heuningByeboer Hans Steenpoorte vertel van interessante soorte heuning uit verskillende lande, en hoe jy peste in byneste aanpak....more12minPlay
December 17, 2024Ruimte-ryswynJapan gaan ryswyn op die Internasionale Ruimtestasie maak. Hulle beplan om 100 ml saké vir ¥100-miljoen te verkoop, maar die idee is om later dit op die maan te maak, en aan maantoeriste te bedien....more2minPlay
December 16, 2024Wat is waarde van die Voël van die Jaar-titel?André Botha van die Aasvoëls vir Afrika-program praat oor die waarde van die Voël van die Jaar-titel, aan die hand van die berghaan wat die 2024 voël van die jaar is....more10minPlay
December 16, 2024Pringlebaai word ‘n fynbosbestemmingOp Pringlebaai kraai fynbos omtrent koning. Eers was daar dr. Nicolette Louw wat erwe aangekoop het vir fynbosbewaring, en nou is daar ook ‘n bewaringsprojek om Pringlebaai ‘n fynbosbestemming te maak. Mariska Spoormaker gesels met Carel Laubscher, ‘n afgetrede weermaggeneraal wat aan hoof van dié projek staan....more8minPlay
December 16, 2024Wat is sosiale beleggings?Graeme Wilkinson praat oor sosiale beleggings, en die impak wat dit het....more10minPlay
December 16, 2024Lugbraaiers wat afluisterOwerhede in Engeland het agtergekom dat daar drie modelle lugbraaiers is wat jou afluister, en die data na rekenaarbedieners in China stuur....more1minPlay
December 13, 2024Ken jy Kookpot en Blaasgat?Die gety moet nét reg wees sodat Kaap St. Francis se Kookpot en Blaasgat tot hulle volle reg kan kom. So nie, sal mense verbystap en nie eers weet daar is ‘n Kookpot en ’n Blaasgat nie. Met die onlangse Chokka-Voetslaanuitdaging was Mariska Spoormaker gelukkig genoeg om dit te kon beleef. Sy het ’n plaaslike kenner, Pieter de Jongh, meer hieroor uitgevra....more7minPlay
December 13, 2024360 Speseryroete - Deel 64Lydia Von Wielligh-Steyn vertel van die gebruik van speserye in parfuum....more9minPlay
December 13, 2024Lizelle van BersigMartelize Brink gesels met Lizelle Crous, eienaar van die plaas Bergsig in Mosselbaai en Mosselbaai Helikopters, oor haar man se erfenis, en haar drome vir die plaas....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.