Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
November 05, 2024Êrens oorsee 5 November 2024Nico Collins vertel van die lewe in Noord-Dakota in die VSA....more9minPlay
November 05, 2024Oudsthoorn en die EngelseWat het die Engelse in die jare 30 en 40 op Oudtshoorn gemaak? Haidee Muller-Isaacs hoor by Johan Breunnisen hiervan, en ook van die gewilde Herrie-koerantjie wat al 30 jaar aan die gang is....more7minPlay
November 05, 2024Medisinale sampioeneRochelle Coetzee praat oor medisinale sampioene, en Aether Apothocary wat met goud bekroon is by die Eco-Logic-toekennings....more8minPlay
November 05, 2024Geblikte lugIn Italië verkoop hul nou lug wat geblik is by Meer Como, as aandenking vir toeriste....more2minPlay
November 04, 2024SA se vlermuiseDr. Caroline Lotter vertel van Suid-Afrika se verskillende vlermuise....more5minPlay
November 04, 2024Kodering gratis na grondslagfase geneemNoudat die robotika- en kodering-kurrikulum aanvaar is, en teen 2026 uitgerol sal word in die grondslagfase, het Louise Greyling, ‘n onderwyseres van die Baai, die lesplanne vir skoliere in die grondslagfase opgestel. Deur die bemiddeling van Tangible Africa word dit gratis aan skole beskikbaar gestel, en onderwysersopleiding het reeds begin. Mariska Spoormaker het meer by Louise gaan uitvind....more8minPlay
November 04, 2024Hello Kitty-superversamelaarAsaka Kanda van Tokio het ‘n Hello Kitty-versameling van meer as 10 000 items. Hello Kitty is vandeesmaand 50 jaar oud....more2minPlay
November 01, 2024Eens vasgeketting, nou 100% werkerMariska Spoormaker vertel die storie van Bash, die skaaphond, wat uit sy erf in die Baai gesteel is. Hy het daarna drie jaar ‘n moeilike lewe aan ‘n ketting op Addo gehad. Hy is gered, en is nou pure werkende skaaphond op Ernie Deyzel se Karooplaas....more7minPlay
November 01, 2024Gesonder beskuitKoskenner Heleen Meyer vertel vir Johan Rademan wat haar aanslag tot gesonder beskuit is....more7minPlay
November 01, 2024360 Speseryroete - Deel 58Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor sitroengras....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.