Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
November 01, 2024Roei daai pampoen!In die VSA is ‘n nuwe Guiness Wêreldrekord opgestel vir die langste afstand geroei in ‘n pampoenboot....more2minPlay
October 31, 2024Sheena Paulus, nuwe landbouer van formaatSy is die wenner van die Wes-Kaap Nuwe Toetreder tot Landbou-toekenning. Nou is Sheena Paulus, eienaar van die Tri Toad-kwekery in Phillipi, ook binnekort op pad Pretoria toe vir die finale rondte van dié gesogte kompetisie. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe sy besluit het om self die leisels te neem in ‘n wêreld waar vroue, volgens haar soms onderskat word....more8minPlay
October 31, 2024Sjef Bertus se kosinspirasieSjef Bertus Basson praat oor hoe hy inspirasie in London kry om kos vir Suid-Afrikaners te maak....more4minPlay
October 31, 2024Spoke maak geldHotelle slaan munt daaruit as dit ‘n reputasie het dat dit daar spook....more2minPlay
October 30, 2024Armand se besige leweArmand Aucamp vertel vir Martelize Brink van vry in Afrikaans met Koer-'n-Boer in die Boerwoud, asook Kleinsake, Groot Drome Seisoen 3, waarmee hy tans besig is....more6minPlay
October 30, 2024Jakes Gerwel-stigting se boekprojekTheo Kemp, hoof van die Jakes Gerwel-stigting, vertel vir Haidee Muller-Isaacs van sy hart vir die plaaskinders van Somerset-Oos in die Oos-Kaap, en hoekom hy 'n beroep doen op almal wat kan, om oor die Kerstyd ook na dié behoeftiges uit te reik. Hy gesels oor die Stigting se boekprojek wat spesiaal in daardie geweste geloods is....more8minPlay
October 30, 2024Vlermuis-skoonheidIn die VSA word daar jaarliks ‘n kompetisie gehou waar mense stem vir die oulikste vlermuis. Die wenner word op Halloween aangekondig....more2minPlay
October 29, 2024Êrens oorsee 29 Oktober 2024Werner Prinsloo vertel van die lewe in Singapoer....more12minPlay
October 29, 2024Denzil Swartz, wynmaker van formaatHaidee Muller-Isaacs gesels met Denzil Swartz, 'n wynmaker van formaat. Hy was 'n plaaskind wat die siklus wou verbreek, en het van jongs af vrae gevra waarvan sy ouers weggeskram het. Hy vertel vir Haidee sy storie van inspirasie en harde werk wat vrugte afwerp....more8minPlay
October 29, 2024Timothée en Chalamet, die een is soos die anderTimothée Chalamet het ‘n opskudding veroorsaak toe hy opgedaag het by ‘n kompetisie vir mense wat soos Timothée Chalamet lyk....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.