Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
July 12, 2024Padtoestand-metingsvoertuieProf. Wynand Steyn vertel hoe padtoestand-metingsvoertuie ingespan word om te bepaal wanneer onderhoud aan paaie gedoen moet word....more8minPlay
July 12, 2024360 Speseryroete - Deel 43Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche vertel van die speserye wat gebruik word in warm teedrankies....more8minPlay
July 12, 2024Eerste Mej. KI gekroonKenza Layli van Marokko is gekroon as die eerste Mej. Kunsmatige Intelligensie. Sy het die skeppings van 1 500 KI-skeppers uitgestof....more2minPlay
July 11, 2024Kaap-Hollands dalk eerder Kaap-Duits?In elke gebou se boustyl is daar ‘n storie. Die Kaap-Hollandse gewel mag dalk eerder ‘n Kaap-Duitse gewel wees. En die koms van die sinkplaat het tot ‘n groot mate die gewel laat sneuwel. Johan Rademan het by Nikita van Zyl, ‘n argitek van Wellington, gaan hoor wat die storie is....more10minPlay
July 11, 2024Jonk 11 Julie 2024Dieetkundige Retha Harmse praat oor die impak wat jou dieet op veroudering het....more8minPlay
July 11, 2024Te min of te veel mense?Prof. Johan Fourie praat op Wêreld Bevolkingsdag oor die aantal mense op aarde....more8minPlay
July 11, 2024Lughawe-drank is duur...‘n Switserse sakeman eis $6,8 miljoen van British Airways ná ’n gly-en-val-voorval op Heathrowlughawe in 2017....more2minPlay
July 10, 2024Annelize, die reisterapeutMartelize Brink gesels met Annelize Gericke in Kaïro. Sy is ‘n reisterapeut vir ‘n prinses. Oor die prinses mag sy nie baie sê nie, maar sy vertel van die BBP-leefstyl wat sy regoor die wêreld ervaar....more12minPlay
July 10, 2024Tieners en ouersHildegard Havenga is 'n 15-jarige tienermeisie van Pretoria. Sy is 'n stem vir die jeug en ‘n tienerrolmodel. Sy gesels oor verhoudings tussen ouers en tieners, hoe om mekaar beter te verstaan, te kommunikeer en die verhouding te verbeter....more9minPlay
July 10, 2024Sneeu- en yspark in China se koudste stadChina het die afgelope Saterdag die wêreld se grootste binneshuise sneeu- en ys- temapark in Harbin geopen....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.