Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
July 03, 2024Therese by wêreldkampioenskap ná rugoperasiesTherese Mitchell was in 'n motorongeluk toe sy 19 jaar oud was. Sy moes na vele rugoperasies weer leer loop. Later vanjaar neem sy deel aan die Tweekamp Langafstand Wêreldkampioenskap in Switserland....more10minPlay
July 03, 2024Constance se groenvingersHaidee Muller-Isaacs kuier by Constance Stuurman, die vrou met die groenvingers by Babylonstoren, waar sy as blomkunstenaar en tuinier werk. Sy gesels oor haar gewilde tuintoere en vanwaar haar liefde vir die groenigheid vandaankom....more10minPlay
July 02, 2024Êrens oorsee 2 Julie 2024RSG-kollega Hannes Kruger vertel van sy lewe in China....more5minPlay
July 02, 2024Nina se passieHaidee Muller-Isaacs gesels met huiskos-kenner, Nina Timm, oor haar loopbaan in die onderwys en haar passie om leerders in verbruikerstudies touwys te maak....more9minPlay
July 01, 2024SA se boerbokkeMichelle Kruger vertel vir Martelize Brink van Suid-Afrika se boerbokke....more9minPlay
July 01, 2024Boeke help sorg vir kosgeldDie destydse burgemeester van Port Elizabeth het 52 jaar gelede met 'n skoolvoedingsprogram begin. Die verkope van tweedehandse boeke was belangrik vir die geldinsameling hiervoor. Hierdie praktyk word vandag steeds voortgesit deur die tweedehandse boekwinkel, Books Etcetra, in die volksmond beter bekend as die Charity Bookshop. Mariska Spoormaker het gaan inloer....more8minPlay
July 01, 2024Wat maak jy met die res van jou jaar?Ons doen middel-van-die-jaar-bestekopname saam met dr. Cobus Oosthuizen....more10minPlay
June 28, 2024Monica se gasvryheidHaidee Muller-Isaacs gesels met tannie Monica Coetzee, wat vertel van haar grootwordjare op Springbok. Sy is op 86 steeds aan die gang in die gasvryheidsbedryf in Durbanville. Haidee het daar by haar gaan inloer....more9minPlay
June 28, 2024360 Speseryroete - Deel 41Wildsvleiskenner Lise Beyers gesels oor speserye vir droëvleis en -wors....more10minPlay
June 28, 2024Gimnasium gedrag in Suid-Korea‘n Gimnasium In Suid-Korea het ‘n kennisgewing aangebring dat “ajummas” nie welkom is nie. Dit verwys na vroue in hulle laat dertigs en ouer, wat hulle skuldig maak aan onaanvaarbare gedrag....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.