Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
June 24, 2024WêreldoorskreidingsdagProf. Jako Volschenk vertel vir Martelize Brink Suid-Afrika verbruik meer ekologiese hulpbronne per jaar as wat die planeet se kapasiteit is om dit in ‘n jaar hergenereer....more8minPlay
June 24, 2024Tonne grond in huis vir daggaDaggakwekers het 10 ton grond in 'n huurhuis ingedra om hulle produk te verbou....more2minPlay
June 21, 2024Die kwynende kuns van muskadelHenri Swiegers vertel vir Martelize Brink van muskadel. Dis een van die eerste druifsoorte wat aan die Kaap geplant is. Dié gefortifiseerde soetwyn word deesdae al hoe minder geproduseer....more11minPlay
June 21, 2024360 Speseryroete - Deel 40Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche gesels oor speserye en wildsvleis in die res van die wêreld, soos die Hongare wat ’n wildspot (ghoelasj) maak met baie paprika en knoffel....more7minPlay
June 21, 2024Collective Arts se gemeenskapsteaterHaidee Muller-Isaacs loer in by die Collective Arts Theatre in Boston, Bellville. Dis hier waar Gavin Wright gemeenskapsteater aanbied vir amateurs - kinders en volwassenes van alle ouderdomme....more7minPlay
June 21, 2024'n Meestersgraad op 105!’n Amerikaanse vrou het op 105 haar meestersgraad by Stanford Universiteit gekry, 83 jaar nadat sy die kampus verlaat het!...more2minPlay
June 20, 2024Ná haaiaanval help Caleb met bewaringCaleb Swanepoel vertel hoe hy sy been in ’n haaiaanval verloor het, en nou saam met haaie swem om mense bewus te maak van bewaring van die oseaan. Dié sewemalige para-branderrykampioen en akteur se haaiswem is te sien in die kortfilm, Caleb: Beyond the Bite....more8minPlay
June 20, 2024Wenners van RSG se matriekafskeidskompetisieMartelize Brink gesels met die twee wenners van RSG se Matriekafskeidskompetisie, Thembi Jane Buys en Tumelo Diale. Sy praat ook met Alicia Landman en Vicky Mynhardt van die Elizabeth Galloway Academy of Fashion wat die uitrustings vir die twee wenners sal maak....more16minPlay
June 20, 2024'n KI-burgemeester?In Cheyenne, Wyoming, in die VSA staan ‘n kunsmatige intelligensie kletsbot vir die posisie van burgemeester. Dis egter teen Open AI se beleid om ChatGPT vir politieke veldtogte in te span....more2minPlay
June 19, 2024Helmut Meijer se klankbaanmusiekHelmut Meijer gesels oor hoe hy betrokke geraak het by die skep van klankbaanmusiek, en hoe die proses verskil tussen projekte....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.