Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
June 19, 2024Oudtshoorn Vereniging vir Persone met GestremdhedeHaidee Muller-Isaacs het gaan kyk wat alles by die Oudtshoorn Vereniging vir Persone met Gestremdhede gebeur, en vind meer uit van hulle kunsprojekte....more8minPlay
June 19, 2024Die KI in kitskos...McDonald’s het hulle kunsmatige intelligensie stemherkenningstoerusting in die pad gesteek. Die stelsel het klante se bestellings geneem. Daar was egter verskeie vreemde foute, soos ‘n bestelling vir roomys met spek!...more2minPlay
June 18, 2024Aqualibrium-kompetisie vir skoliereDawie Botha vertel in SO IS DIE LAND GEBOU hoe die Aqualibrium-kompetisie tot stand gekom het, waar skoliere soos siviele ingenieurs oor water moet dink....more8minPlay
June 18, 2024Hoeveel is 'n tiekie werd?As jy n ou tiekie in die kas het, het Pierre Nortje, sekretaris van die Numismatiese Vereniging in die Wes-Kaap, dalk vir jou nuus oor wat dit werd is. Hy vertel ook waar die woord, tiekie, sy ontstaan het....more10minPlay
June 18, 202423 x 2 tweelinge in een skool!‘n Skool in Massachusetts het 23 stelle tweelinge in hulle Graad 8-groep. Tien persent van die skool se graad 8’s is tweelinge!...more2minPlay
June 17, 2024Mense gewaarsku oor robbe met hondsdolheidDr. Didi Claassen praat oor hondsdolheid by robbe....more9minPlay
June 17, 2024Praat van ’n kop(pie) vir kodering!Van 2018 af het Tangible Africa aflyn rekenaarkoderingsklasse na skole wêreldwyd gebring met hul Tanks en Boats-programme. Nou is daar Juicy Gems, ’n koderingsprogram wat ook ’n kennis van landbou verg. ’n Internasionale Juicy Gems koderingstoernooi is pas gehou vir leerders in enige graad. Die wenner is die tienjarige Jonah Kruger, ‘n graad 4-leerder van die Laerskool Lorraine in die Baai. Mariska Spoormaker het onder meer met sy juffrou, Taryn Fourie, gepraat....more8minPlay
June 17, 2024Twee SA leerders van by NASA se RuimteskoolGabrielle Brook en Ruben Cruickshank vertel vir Martelize Brink van die United Space School wat hulle binnekort by NASA in Houston, Texas, gaan bywoon....more8minPlay
June 17, 2024Kroeg word politieke party’n Kroeg in Engeland is as politieke party registreer. Die doel hiervan is eintlik om die kroeg op 77 000 stembriewe te adverteer....more2minPlay
June 14, 2024Historiese Europese gevegskuns in KaapstadGerhard Boerssen vertel van Kaapstad se Hhistoriese Europese gevegskunsklub waar jy leer om soos in die Middeleeue met swaarde te veg....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.