Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
June 14, 2024360 Speseryroete - Deel 39Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor Middeleeuse speserye soos asafoerida, duiwelsdrek....more9minPlay
June 14, 2024Passievolle bloedskenkerNick van der Westhuizen vertel vir Martelize Brink van die 328 eenhede bloed wat hy oor 54 jaar en 7 maande geskenk het....more8minPlay
June 14, 2024BokjoggiesDie gholfbaan van Silvies Valley Ranch in Oregon in die VSA het buitengewone joggies. Bokke word opgelei om die gholfstokke te dra op die baan wat te steil is vir gholfkarretjies....more2minPlay
June 13, 2024Febbie se sandmarathon‘n Sakeman van Durbanville, Febbie Malherbe, het pas Die Comrades-marathon voltooi. Hy het in April ook aan die uitmergelende Marokko-sandwedloop oor ses dae in die Saharawoestyn deelgeneem. Daar was 870 deelnemers, wat die ses skofte van 250 km in 40 grade Celsius getakel het. Johan Rademan het oorgedraf om met Febbie te gesels....more10minPlay
June 13, 2024Die belangrikheid van bloedskenkMonique Schreiner van die SA Bloeddiens praat oor die behoefte aan bloedskenkers op die die vooraand van Wêreld Bloedskenkdag....more6minPlay
June 13, 2024Termietheuwels wat duisende jare oud isDoktorale student Teneille Nel vertel van die wêreld se oudste aktiewe termietheuwels wat in Suid-Afrika gevind is. Van die heuwels is 34 000 jaar oud!...more12minPlay
June 13, 2024Dene is warm onder die tongDenemarke het ’n verbod geplaas op Suid-Koreaanse ramen. Die land se voedseladministrasie het bevind dat dié kitsnoedels so warm is met soveel capsaïsien in een pakkie, dat dit tot akute vergiftiging kan lei....more2minPlay
June 12, 2024Damaris Kiewiets se aktivismeDamaris Kiewiets praat oor haar aktivisme vir gesondheid, mense regte en sosiale ontwikkeling. Sy is veral bedrywig in die platteland....more15minPlay
June 12, 2024Abundant Village: Toerisme = selfonderhoudendHaidee Muller-Isaacs vind meer uit van Abundant Village, waar die plaaslike inwoners ondersteun word om deur middel van toerisme en 'n eko-leefstyl, selfonderhoudend te word en nie net van buitelandse donasies afhanklik te wees nie....more8minPlay
June 12, 2024Branderplanke van skaapwolSkaapboer Jurie Muller vertel van sy Gonzo-branderplanke wat hy van skaapwol maak....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.