Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
June 07, 2024360 Speseryroete - Deel 38Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor gemmer, borrie en galangal....more12minPlay
June 07, 2024Medalje vir Eerste MinisterFidji se Eerste Minister het by die Oceania Atletiekbyeenkoms ‘n bronsmedalje vir gewigstoot in die 75 tot 79 jaar ouderdomsgroep gewen....more2minPlay
June 06, 2024Anna Greene van HollywoodHollywood-aktrise Anna Greene vertel hoe sy voor die kameras beland het. Sy gesels ook oor wat haar opgewonde maak in haar rol as filmvervaardiger....more12minPlay
June 06, 2024Jan Rupert-museum se kunstenaarsprojekJohan Rademan vind meer uit van die Hester Rupert en Jan Rupert sustermuseums in die Juweel van die Groot Karoo, Graaff-Reinet. Kurator Elize-Mari Schoonbee vertel wat daar te sien is, en van hulle 2025-kunstenaarsprojek....more8minPlay
June 06, 2024Kinders bou skaakbord vir siggestremdesMarelize Keyser vertel vir Martelize Brink van haar Robotikaleerlinge wat ‘n skaakbord vir siggestremdes ontwerp het. Jair February en Abigail Schubert sien darna uit om Suid-Afrika in ‘n kompetisie in Australië te gaan verteenwoordig. Jair se siggestremde ma, Velindie February, vertel hoe sy deel van hulle proewe was....more12minPlay
June 06, 2024Waterval wat nie die pyp rook nieChinese is onthuts ná ‘n video wys hoe ‘n waterval wat ‘n toeristeaantreklikheid is, met water uit ‘n pyp aangevul word....more2minPlay
June 05, 2024Marlene se brandewyn is die beste in die wêreldDie brandewynmeester Marlene Bester se brandewyn vir twee jaar agtereenvolgens aangewys as die wêreld se beste. Dit was ook vier uit die laaste vyf jaar die beste ter wêreld....more13minPlay
June 05, 2024Matriekintervensie op Graaff-ReinetHaidee Muller-Isaacs gesels met Cecile Murray-Louw oor die matriekintervensie-projek op Graaff-Reinet....more8minPlay
June 05, 2024Wes-Kaap se konsep Ruimptelike BiodiversiteitsplanCoral Birss vertel vir Martelize Brink op Wêreld Omgewingsdag van die konsep Ruimptelike Biodiversiteitsplan vir die Wes-Kaap....more8minPlay
June 05, 2024Halssnoer stop 'n koeëlDie verskil tussen moord en poging tot moord is dat die slagoffer se ketting nie egte silwer is nie. Silwer is sag. Siende dat dit net silwer gelyk het, was dit hard genoeg dat ‘n koeël in ‘n Amerikaanse man se ketting vasgesit het....more1minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.