Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
May 30, 2024HMS Arniston-uitstallingKealan Simons vertel van die wrak van die HMS Arniston en die Arniston-uitstalling by die Skeepswrak Museum op Bredasdorp....more5minPlay
May 30, 2024Die Meerkat Nasionale Park se vervloë storiesBeth en Willie Engelbrecht vertel vir Martelize Brink stories van die Meerkat Nasionale Park se verlede. Dit bestaan uit 39 plase wat onteien is om plek te maak vir die SKA-radioteleskoop....more12minPlay
May 30, 2024Onwettige bestuurder op heter daad betrap‘n Amerikaner het via Zoom voor ‘n regter verskyn op ‘n klag van bestuur met ‘n opgeskorte bestuurslisensie. Hy was egter besig om te bestuur toe hy die Zoom-oproep geantwoord het....more2minPlay
May 29, 2024Dean John Smith se karaktersDean John Smith gesels oor sy liefde vir die verhoog, Suidooster en sy aanlynkarakter, Bettie, wat nou omskep is in ‘n volle teaterproduksie....more12minPlay
May 29, 2024Skons en kunsElize-Mari Schoonbee, kurator van die Rupertmuseum op Stellenbosch, nooi jou om op Wêreld Skon-dag ‘n afslag-skon te kom eet in hulle restaurant nadat jy die eksklusiewe werke besigtig het. Johan Rademan gee ‘n voorsmakie....more3minPlay
May 29, 2024Wildernisterapie vir jongmenseHaidee Muller-Isaacs vind meer uit oor wildernisterapie en die mentorskapprogram by Wilderness Therapy Namibia, waar gekwelde jongmense tydens 'n staptog in die natuur weer leer om hulle pad deur die lewe te vind....more7minPlay
May 29, 2024Noord- en Suid-Korea se ballongevegNoord- en Suid-Korea stuur ballonne met vrag na mekaar toe. Aktiviste in Suid-Korea stuur goed soos kontant, geheuestokkies met Koreanse popmusiek en musiekvideo’s, selfs eetgoed wat verbied word in Noord-Korea. Noord-Korea antwoord met sakke vol vullis en riool....more2minPlay
May 28, 2024Brûe en padtekens, reëls en regulasiesSiviele ingenieur Dawie Botha vertel in SO IS DIE LAND GEBOU van brûe en padtekens, reëls en regulasies....more8minPlay
May 28, 2024Ds. Poppie se kerkDs. Poppie Haramses en haar man Attie bly in Grootfontein in die noordooste van Namibië. Sy hou Sondae kerk vir die mense van Blikkiesdorp, die woonbuurt waar sy bly, onder 'n afdak by hulle klein sinkplaathuisie. Elke Saterdag kook sy 'n pot kos en deel dit uit aan honger kinders met die hulp van haar Bybelstudievriendin, Martie Smit....more9minPlay
May 28, 2024SA dansgroep is wêreldkampioeneErna Ackermann vertel van klopdans en die groep, Dancin’Fool, wat die Dance Star klopdans wêreldkampioene in Kroasië geword het....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.