Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
May 22, 2024Gert Claassen se dae by die SAUKGert Claassen vertel vir Martelize Brink van sy dae as hoof van operasies en bedryf by die SAUK in die 1990’s. ‘n Hoogtepunt was om die infrastruktuur te skep om die 1994 verkiesing te dek....more13minPlay
May 22, 2024Wilma se hoopWilma Josefs gesels oor haar pragtige dorpie, Lanquedoc, en sy mense. Sy het 'n groot hart en liefde vir haar gemeenskap. Twee jaar gelede het sy haar eie digbundel , Hoop, gepubliseer....more8minPlay
May 22, 2024Wêreld Biodiversiteitsdag 2024Dr. Morné du Plessis praat op Wêrelddag vir Biodiversiteit hoe elkeen ‘n rol te speel het om ons biodiversiteit te beskerm en te ondersteun....more10minPlay
May 22, 2024Musikante en vuurvreter pak mekaar‘n Groep Mariachi-musikante en ‘n vuurvreter het in Mexiko slaags geraak oor ’n straathoek, waar daar vir fooitjies opgetree word....more2minPlay
May 21, 2024Driehoeke in brûeDawie Botha vertel in SO IS DIE LAND GEBOU waarom driehoeke in brûe gebruik word....more8minPlay
May 21, 2024SA maak skoonskip by die Chelsea BlommeskouLeon Kluge vertel van die sukses wat hulle met die Suid-Afrikaanse uitstalling by die Chelsea Blommeskou behaal het. Nie net het hulle ‘n gouemedalje ontvang nie, hulle het ook die toekennings ontvang vir die beste nuwe ontwerp en die beste uitstalling op die skou!...more5minPlay
May 21, 2024Groentelushof tussen townshiphuiseVir die inwoners van die Walmer-township in die Baai, het Xholani Siwa se groot groentetuin in hulle midde baie vars en bekostigbare groente tydens Covid-19 se grendelperiodes gelewer. Twintig jaar gelede het Xholani en lede van die Walmer-gemeenskap groente begin plant op die eens verwaarloosde stuk grond in die township. Xholani het naderhand die grond gekoop, en dit ontwikkel in ’n groentelushof. Mariska Spoormaker het gaan kyk....more8minPlay
May 21, 2024Menslike potensiaal en KIDr. Cobus Oosthuizen praat oor die ontsluiting van menslike potensiaal in die era van kunsmatige intelligensie....more12minPlay
May 21, 2024Pynappel kos wat?!?Daar is nuwe pynappels met ‘n rooi skil in Amerika beskikbaar teen $395,99 elk!...more2minPlay
May 20, 2024Insekte en ekostelselsDr. Charl Deacon praat oor die rol van insekte in die werking van ekostelsels....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.