Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
May 20, 2024Termiete is 'n gevaar vir huiseienaarsGrasvretende termiete hou 'n reuse gevaar in vir huiseienaars. Volgens Johan Fourie, president van die SA Plaagbeheervereniging (SAPCA), is grondbehandeling om die fondasies van nuwe boupersele ’n móét....more9minPlay
May 20, 2024Jou leefstyl bepaal jou gesondheidAmanda Oakes-Cornellissen praat oor die impak wat jou leefstyl op jou gesondheid en chroniese siektes het....more9minPlay
May 20, 2024Ruik 'n seël, ruik 'n bakkeryFrankryk het nuwe seëls uitgereik wat die baguette vier. As jy aan die seël vryf, ruik dit na ‘n bakkery....more2minPlay
May 17, 2024Karen verbeter grotduik-diepterekordKaren van den Oever en Francois Bain vertel vir Johan Rademan hoe Karen haar eie grotduik-diepterekord by Boesmansgat verbeter het tot 246,56 meter....more15minPlay
May 17, 2024360 Speseryroete - Deel 35Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor Cartwrights se kerriepoeier wat nie meer in Suid-Afrika beskikbaar is nie....more7minPlay
May 17, 2024Pniel se krisantefeesHaidee Muller-Isaacs was by die onlangse kristantefees op Pniel, waar sy met ‘n meesterblomkweker gesels, en met ‘n stigterslid van die Kristanteklub op die dorpie....more9minPlay
May 17, 2024Doen niks en wenSuid- Korea het onlangs die tiende niksdoen-kompetisie gehou. ‘n 34 - jarige tweemalige Olimpiese silwermedaljewenner het derde gekom. Vanjaar se wenner is ‘n vryskutomroeper....more3minPlay
May 16, 2024Klimaatsverandering: Nelson Mandelabaai maak planStappe word nou al gedoen om die Baai en omstreke meer weerbaar te maak teen klimaatverandering, wat onder meer uiterste weerpatrone veroorsaak. Gary Koekemoer, streekvoorsitter van die Natuurlewe Vereniging van Suid-Afrika, kortweg bekend as Wessa, is die leier van die groter Nelson Mandelabaai se klimaatprojek....more7minPlay
May 16, 2024Sterrekundiges trek in Augustus in Kaapstad saamProf. Josef de Beer praat oor die Internasionale Astronomiese Vereniging se Algemene Vergadering wat in Augustus vir die eerste keer in Afrika aangebied word. Hy vertel waarom Suid-Afrika so ‘n goeie keuse vir die saamtrek van sterrekundiges is....more10minPlay
May 16, 2024Oom Solly van PnielOom Solly Williams gesels oor sy grootwordjare in Pniel, en hoe sy hande vir byna niks verkeerd gestaan het nie. Vandag wonder hy oor 'n besonderse liedjie wat hulle altyd gesing het toe sy pa desjare moes oorlog toe. As iemand dalk die wysie en woorde herken, sou oom Solly graag meer daaroor wou uitvind, vertel hy vir Haidee Muller-Isaacs....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.