Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
June 04, 2024Brûe wat in posisie swaai of skuifSiviele ingenieur Dawie Botha vertel in SO IS DIE LAND GEBOU van twee unieke maniere hoe brûe oor gapings gebou word....more9minPlay
June 04, 2024Huishoudelike werkgewers en buitelandse werkersStephanie Cilliers praat oor die regte en pligte van huishoudelike werkgewers teenoor werkers uit die buiteland....more13minPlay
June 04, 2024Lepel maak kos souterIn Japan is ‘n lepel beskikbaar wat ‘n swak elektriese stroom inspan om kos meer sout te laat smaak. Dit kan help dat mense minder sout eet....more2minPlay
June 03, 2024MeerkatrehabilitasieGert van Zyl vertel van meerkatrehabilitasie by die Kalahari Trails-meerkattoevlugsoord in die hartjie van die rooi Kalahari se duinevelde....more10minPlay
June 03, 2024Dr. Lizelle se IerlandHaidee Muller-Isaacs hoor by dr. Lizelle Brundyn van haar ervaring van Ierland, waar sy soms locum....more11minPlay
June 03, 2024Kook met inheemse planteSjef Zanté Neethling praat oor volhoubaarheid en die gebruik van inheemse plante in haar kookkuns....more11minPlay
June 03, 2024'n Fees van slakkeDie Spaanse stad, Lleida, hou die wêreld se grootste fees vir slakke eet. Vanjaar is daar ‘n rekord 15 ton slakke deur 200 000 besoekers oor 3 dae verorber....more3minPlay
May 31, 2024Kirkwood se “wilde” vrouHierdie is ‘n storie van ’n vrou op Kirkwood in die Oos-Kaap wat mak begin het en toe al hoe wilder begin raak het. Jennifer Honsbein was amper bankrot toe sy jare gelede as teedame by die Kirkwood Wildsfees begin werk het, maar sy het baie vinnig tot feesdirekteur gevorder. Mariska Spoormaker het met haar gaan koffie drink....more8minPlay
May 31, 2024360 Speseryroete - Deel 37Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblache praat oor gemmer as een van die mees veelsydige speserye....more8minPlay
May 31, 2024Konsertgeraas pla Madrid se inwonersMense in Madrid wil hof toe om konserte in Real Madrid se stadion te stop. Die geraas pla....more3minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.