Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
May 03, 2024Italië verbied hondejogaItalië het "hondjiejoga" verbied omdat dié fiksheidsgier te stresvol vir die diere is. Daar is bewerings dat sommige hondjies toegang tot water geweier is, om te verhoed dat hulle tydens klasse op die vloer – of op jogapraktisyns – urineer....more2minPlay
May 02, 2024Suksesvolle emigrasieJohan Oldenburg praat oor suksesvolle emigrasie. Hy het al in Asië en Nederland gebly, en help verskeie Oekraïners om in Nederland aan te pas....more10minPlay
May 02, 2024Frieda Baardman van WorcesterHaidee Muller-Isaacs gesels met Frieda Baardman van Worcester. Sy het vyf jaar gelede haar haarkapperbesigheid opgegee om bejaardes en verswaktes te help by die dorp se hospies. Sy vertel hoe sy steeds vandag vir haar volwassene kinders bid, en sy plaas elkeen se foto in haar Bybel. Dis hoe sy hulle salf, vertel sy....more9minPlay
May 02, 2024Giftige boekeDie Franse Nasionale Biblioteek het vier boeke in kwarantyn geplaas wat op die giftige boekprojeklys verskyn. Die Victoriaanse era se drukkers het arseen gebruik om die omslag van boeke groen te kleur....more2minPlay
April 26, 2024Oos-Kaapse aasvoëlpaar bring vreugdeDie groot Vulpro-aasvoëltrek van Noordwes na die Shamwari Wildreservaat, het ook Mr G en Ms V, twee kransaasvoëls oorspronklik uit die Oos-Kaap, ingesluit. Nou het dié twee tot almal se grootste verbasing ’n eier gelê, lank voor enige eier in die nuwe tuiste verwag is. Mariska Spoormaker het met Kate Webster, Oos-Kaapse aasvoël-rehabiliteerder oor Mr G en Miss V gepraat....more7minPlay
April 26, 2024360 Speseryroete - Deel 32Hetta van Deventer-Terblanche praat oor die gebruike van jenewer, veral by wildsvleis....more7minPlay
April 26, 2024Troetelseekat verras met 50 kleintjies‘n Kind in Amerika se troetelseekat het ná ‘n week by sy eienaar eiers gelê. Skielik moes daar vir 50 klein seekatjies apart plek gemaak word, anders eet hulle mekaar....more2minPlay
April 25, 2024Prof. Elain Vlok vereer vir gemeenskapsdiensProf. Elain Vlok vertel vir Martelize Brink van haar werk by Clover Mama Afrika waarvoor sy by The Woman of Stature Awards™ vereer is met ‘n toekenning vir haar lewensbydrae tot gemeenskapsdiens....more14minPlay
April 25, 2024Wanneer is die beste tyd om snoek te eet?Maryke Musson verduidelik vir Martelize Brink waarom mense sê dat jy nie snoek eet in die maande wat ‘n R in het nie....more7minPlay
April 25, 2024Hoe keer jy wind op 'n brug?Jac Botha vertel vir Martelize Brink hoe jy ‘n brug soos die een by Du Toitskloofpas in die Wes-Kaap beveilig, waar daar elke nou en dan voertuie omwaai....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.