Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
May 08, 2024'n Mes sonder 'n lem?Die vervaardiger van die bekende rooi Switserse weermagmesse gaan nou nuwe modelle maak sonder lemme....more2minPlay
May 07, 2024Suid-Afrika se brûeDawie Botha praat in SO IS DIE LAND GEBOU oor brûe van die Lourensrivier tot by die Apiesrivier....more9minPlay
May 07, 2024Stoutkat is dood, lank lewe StoutkatHou jou hande baie besig terwyl jy hartseer verwerk - dit in kort, is wat Tanja Smith gedoen het ná die dood van haar geliefde kat, met die naam Stoutkat. En só het Stoutkat post mortem baie meer as die spreekwoordelik nege lewens gekry, omdat hy nou op t-hemde, bekers, kussings en wat nog pryk. Mariska Spoormaker het by Tanja gaan hoor oor Stoutkat....more8minPlay
May 07, 2024Sonkrag-bioskoop bring rolprent na die menseDane Dodds vertel hoe hulle die gaping tussen wetenskap en kultuur probeer oorbrug deur die rolprent, !Aitsa, met ‘n sonkrag aangedrewe bioskoop aan landelike gemeenskappe in die Kalahari en Groot Karoo te vertoon....more10minPlay
May 07, 2024Byevanger word 'n sportheldByevanger Matt Hilton is ‘n bofbalheld nadat hy ‘n swerm bye gevang het sodat ‘n bofbalwedstryd kon begin. Aanhangers was so aangedaan, hy het selfs ‘n kontrak vir ‘n beperkte uitgawe bofbalruilkaart gekry....more2minPlay
May 06, 2024TroeteltarantulasAndrew Saunderson praat oor die aanhou van tarantulas as troeteldiere....more11minPlay
May 06, 2024Wêreld Trekklavierdag 2024Haidee Muller-Isaacs het gaan kyk en luister hoe Wêreld Trekklavierdag op Stellenbosch gevier word. Leon Oosthuizen het vir haar meer vertel....more9minPlay
May 06, 2024'n 60-jarige Mej. Heelal?Die 60-jarige Alejandra Rodriguez is gekroon as Mej. Heelal Buenos Aires, wat gaan meeding om aangewys te word as Argentinië se verteenwoordiger by die Mej. Heelal-kompetisie. Voorheen moes deelnemers tussen 18 en 28 wees en nie kinders hê nie. Die reëls het in 2023 verander....more3minPlay
May 03, 2024Dano + Frans-Hendrik = Ysterman!In 2019 was Dano Swart in matriek en ‘n kranige sportman, maar toe doen hy ‘n ernstige nekbesering op wat hom rolstoel-afhanklik gemaak het. Tog mik hy om in Junie vanjaar, met die hulp van sy vriend, Frans-Hendrik Badenhorst, aan die Ystermankompetisie in Durban deel te neem. Mariska Spoormaker het by Dano in Kariega gaan kuier....more10minPlay
May 03, 2024360 Speseryroete - Deel 33Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat verder oor die gebruike van jenewer....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.